Translated using Weblate.

This commit is contained in:
Bennie D 2012-10-25 21:16:24 +02:00 committed by Weblate
parent 5f4b90fca8
commit 78a2f42bd2

View file

@ -948,4 +948,59 @@
<string name="monitoring_mode_off">Maak `n GPX opname</string>
<string name="gps_wakeup_interval">GPS opwek tussenpose: %s</string>
<string name="int_continuosly">Aaneenlopende</string>
</resources>
<string name="zxing_barcode_scanner_not_found">ZXing Barcode Scanner toepassing is nie geïnstaleer nie. Wil jy dit in die mark soek?</string>
<string name="enable_plugin_monitoring_services">Aktiveer spoorsny inlasmodule om ligging aanteken diens te gebruik(aanntekening, lewende spoorsny)</string>
<string name="non_optimal_route_calculation">Bereken moontlike ongunstige roete oor lang afstande</string>
<string name="tip_recent_changes_0_8_4_t">"Veranderings in 0.8.4:↵\n→* `n paar fout regstellings ↵\n→* Kaart verloor nie ligging klem na onderbrekings nie "</string>
<string name="gps_not_available">Aktiveer GPS onder instellings</string>
<string name="tip_recent_changes_0_8_3_t">"Veranderings in 0.8.3 : ↵\n→* Wegpunte ↵\n→* Verbeterde roete begeleiding ↵\n→* Stelling om snelweë te vermy bygevoeg ↵\n→* Een meer padtipe vir fietse bygevoeg (fietspad=spoor) ↵\n→* Fout regstellings "</string>
<string name="map_widget_monitoring_services">Aanteken dienste</string>
<string name="no_route">Geen roete</string>
<string name="delete_target_point">Verwyder wegpunt</string>
<string name="target_point">Wegpunt %1$s</string>
<string name="intermediate_point">" Wegpunt %1$s"</string>
<string name="context_menu_item_last_intermediate_point">Voeg by as laaste wegpunt</string>
<string name="context_menu_item_first_intermediate_point">Voeg by as eerste wegpunt</string>
<string name="add_as_last_destination_point">Voeg by as laaste wegpunt</string>
<string name="add_as_first_destination_point">Voeg by as eerste wegpunt</string>
<string name="replace_destination_point">Vervang bestemmingspunt</string>
<string name="new_destination_point_dialog">Jy het al reeds `n bestemming ingestel.</string>
<string name="target_points">Wegpunte</string>
<string name="intermediate_point_too_far">Wegpunt %1$s is te ver van die naaste pad.</string>
<string name="arrived_at_intermediate_point">Jy het jou wegpunt bereik</string>
<string name="context_menu_item_intermediate_point">Voeg by as wegpunt</string>
<string name="map_widget_intermediate_distance">Wegpunt</string>
<string name="ending_point_too_far">Eindpunt te ver van naaste pad.</string>
<string name="btn_add_tag">Voeg naamplaatjie by</string>
<string name="btn_advanced_mode">Gevorderde gebruikswyse...</string>
<string name="poi_filter_parking">Parkering</string>
<string name="poi_filter_emergency">Noodgeval</string>
<string name="poi_filter_public_transport">Publieke vervoer</string>
<string name="poi_filter_entertainment">Vermaak</string>
<string name="poi_filter_accomodation">Verblyf</string>
<string name="poi_filter_restaurants">Restourante</string>
<string name="poi_filter_sightseeing">Besigtigingstoere</string>
<string name="show_warnings_descr">Verstel verkeer waarskuwings (spoedbeperkings, geforseerde stoppe, spoedhobbels), spoed kameras, en laan inligting</string>
<string name="avoid_motorway">Vermy snelweë</string>
<string name="snap_to_road_descr">Knip posisie aan paaie vas gedurende navigasie</string>
<string name="snap_to_road">Knip vas aan pad</string>
<string name="osmand_long_description_1000_chars">"OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) data. Alel kaart data (vektor of teël kaarte) kan gestoor word op die foon geheue kaart vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn routeberekening funksionaliteit insluitend draai-vir-draai stem begeleiding. Sommige van die kern funksies: - Volledege aflyn funksionaliteit (stoor afgelaaide vektor of teël kaarte in `n kiesbare leër) - Kompakte aflyn vektor kaarte vir die hele wëreld beskikbaar - aflaai van land of streek kaarte direk uit die toepassing - Oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv GPX of navigasie spore, Belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deurskynendheid - Aflyn "</string>
<string name="osmand_plus_short_description_80_chars">OsmAnd is `n ope bron navigasie toepassing vir af- en aanlyn kaarte</string>
<string name="osmand_plus_long_description_1000_chars">"OsmAnd+ (OSM Automated Navigation Directions) OsmAnd+ is `n opebron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid of global OpenStreetMap (OSM) data. All map data (vector or tile maps) can be stored on the phone memory card for offline usage. OsmAnd also offers offline and online routing functionality including turn-by-turn voice guidance. OsmAnd+ is the paid application version, by buying it you support the project, fund the development of new features, and receive the latest updates. Some of the core features: - Complete offline functionality (store downloaded vector or tile maps in a selectable folder) - Compact offline vector maps for the whole world available - Unlimited downloading of country or region maps directly from the app - Offline Wikipedia feature (download Wikipedia POIs), great for sightseeing - Overlay of several map layers possible, like GPX or navigation tracks, Points of Interest, favorites, contour lines, public transportation stops, additional maps with customizable transparency - Offline search for addresses and places (POIs) - Offline routing for short distances (experimental) - Car, bicycle, and pedestrian modes with: - optional automated day/night view switching - optional speed-dependent map zooming - optional map alignment according to compass or direction of motion - optional lane guidance, speed limit display, recorded and TTS voices "</string>
<string name="day_night_info_description">Sonopkoms : %1$s ↵\nSonsondergang : %2$s</string>
<string name="live_monitoring_mode_off">Begin↵\nlewende spoorsny</string>
<string name="live_monitoring_mode_on">Stop↵\nlewende spoorsny</string>
<string name="monitoring_mode_on">Stop↵\nGPX opname.</string>
<string name="tip_rotation_switching_t_v2">"→Jy kan stel hoe die kaart draai deur die kompasnaald links bo op die skerm te tik. ↵\n→Die keuses is: ↵\n→\'Moet nie draai nie (noord is bo)\' - Kaart sal nie draai nie. Noord sal altyd bo wees ↵\n→\'Koers\' - Kaart sal heeltyd gerig word in jou koers ↵\n→\'Kompas\' -Kaart sal heeltyd gerig word met die kompas lesing "</string>
<string name="tip_day_night_mode_t_v2">"\tDie kaart voorkoms kan vir sommige vektor kaarte verander word tussen dag (helder) en nag (dof).
\n\tNag kleure is veiliger vir nagbestuur. \t\n\tJy kan `n beleid opstel vir dag/nag oorskakeling in \'Keuselys\' -&gt; \'Verstel skerm ...\' -&gt;\'Dag/nag kaart\'.
\n\tKeuses is:
\n\t\'Sonopkoms/Sonondergang\' - outomaties, beheer deur die posisie van die son (verstek)
\n\t\'Dag\' - altyd dag kleure
\n\t\'Nag\' - altyd nag kleure
\n\t\'Ligsensor\' - Beheer deur toestel se ligsensor (indien beskikbaar) "</string>
<string name="tip_map_switch_t_v2">"→Die kaart bron en lae vertoon word verander in \'Keuselys\' -&gt; \'Definieër vertoon\' in kaart vertoon. ↵\n→Onder \'Kaart bron…\' kan jy kies tussen die gebruik van voorafgelaaide aflyn vektor kaarte, voorafgedefinieërde (aanlyn) teël bronne (aktiveer die \'aanlyn en teël kaarte\' inlasmodule hiervoor), of kaarte met die hand geskep met bv. OsmAndMapCreator op `n rekenaar. ↵\n→OsmAnd ondersteun ook persoonlike bronne. "</string>
<string name="tip_app_mode_t_v2">"\tOsmAnd ondersteun verskillende (verstelbare) toepassingsprofiele vir verskillende gebruiksgevalle.
\n\tJy kan profiele verander deur die profiel knoppie in linker onder hoek van die kaart skerm (simbool kar, fiets, of voetganger), of tydens die bou van `n roete. "</string>
<string name="email">e-pos</string>
</resources>