diff --git a/OsmAnd/res/values-af/strings.xml b/OsmAnd/res/values-af/strings.xml
index a7544d186a..5849d020a9 100644
--- a/OsmAnd/res/values-af/strings.xml
+++ b/OsmAnd/res/values-af/strings.xml
@@ -45,7 +45,7 @@
Publieke
Identifiseerbare
Volgbare
- Private
+ Privaat
SSM
Berg die roete as `n GPX dokument
Verkeersirkel : Neem %1$d uitgang en ry
@@ -225,7 +225,7 @@
Stem pakkette (TTS)
Wikipedia (aflyn)
gebruiker gedefinieerde
- Lêer met voorheen uitgevoerde gunstelinge bestaan reeds. Wil jy dit vervang?
+ Lêer met voorheen uitgevoerde gunstelinge bestaan reeds. Wil jy dit vervang?
Profiel Besondere Stellings
Gebruikersprofiel
Kies \'n gebruiker profiel met \'n persoonlike kaart en navigasie instellings.
@@ -259,7 +259,9 @@
Daar is nie genoeg spasie om %1$s MB af te laai nie(beskikbaar:%2$s).
Beskibare geheue nou {2} MB! Laai {0} lêer(s) ({1} MB) af ?
Kies bestemming
- "\tJy kan \'n bestemming direk op die kaart kies (kaartinhoud-kieslys, dan \'as bestemming\'), in al die soek aktiwiteite, of deur \'n inskrywing in jou \'Lys van gunsteling punte\' lank te druk.\n\tDie bestemming is gemerk as \'n oranje skyf op die kaart en OsmAnd toon die afstand en die rigting daarna aan (oranje driehoek). "
+ "\tJy kan \'n bestemming direk op die kaart kies (kaartinhoud-kieslys, dan \'as bestemming\'), in al die soek aktiwiteite, of deur \'n inskrywing in jou \'Lys van gunsteling punte\' lank te druk.\n\tDie bestemming is gemerk as \'n oranje skyf op die kaart en OsmAnd toon die afstand en die rigting daarna aan (oranje driehoek).
+ "
+
"Veranderinge in 0.6.9:\n\t-Verbeterde aflyn kaart lewering\n\t-Vinnige inheemse aflyn lewering - kyk in eksperimentele eienskappe (mag dalk op sommige toestelle nie werk nie)\n\t-Massiewe voorkoms en gevoel veranderinge\n\t-Hoogte inligting\n\t-nuwe vertalings (Vienamese, Pools)\n\t-ander klein funksies "
Gebruik deursigtige kaart beheer
Deursigtige tema
@@ -286,7 +288,7 @@
Begin animasie
"Veranderinge in 0.6.8:\n\t-heeltemal herontwerpte soek (interessante plek, adres)! Maak adres soek baie vinniger en meer responsief. Skep \'n soektog koppelvlak met baie verskillende keuses.\n\t-Implementeer interessante plek soek met die naam in groot gebiede (lande)\n\t-Herstel flikkerende kaart skerm vir tablette (Nommer 641)\n\t-Outo-senter kaart uitsig opsie (Nommer 356)\n\t-GPX navigasie verskuif na \'Aanwysings\' en \'Berg Aanwysings \'geskuif na \' Oor roete\n\t-POI inligting in obf lêer. (alle aflaai indekse na 01/10/11)\n\t-Stem aankondiging oplossing (GPS ligging oplossing, weglating van eerste opdrag)\n\t-klein verbeteringe "
Lêer kan nie herbenoem word nie.
- Lêer met daardie naam bestaan reeds.
+ Lêer met daardie naam bestaan reeds.
GPX roete
Verskeie interessante plek kategorieë gevind vir die soektog:
Plaaslike inligting om interessante plek te soek is nie teenwoordig nie.
@@ -311,8 +313,9 @@
"Onlangse wysigings 0.6.7:\n\t-aflyn inligting bestuurder (laai, verwyder, aktiveer / deaktiveer aflyn inligting direk in OsmAnd)\n\t-gunsteling punte en groepe (kategoriseer, verwyder, bestuur gunstelinge)\n\t- GPX Explorer in toepassing (wys spoordetail, afstand, gemiddelde spoed, hoogte, ens.)\n\t- GPX navigasie (meer keuses, gaan aan met navigasie na afskakel, ondersteun verkeersirkels)\n\t-funksie om roete te berg as GPX spoor vir aflyn gebruik\n\t-Verbeter GPX monitering (filter n paar onakkurate posisie en berg akkuraatheid/hoogte/spoed)\n\t-oplaai GPX na OSM gemeenskap (http://download.osmand.net/gpx/)\n\t-vektor lewering verbeter\n\t-Verbetering van TTS enjin (kondig presiese afstand aan, stel in staat om myle te gebruik)\n\t-Fout-herstellings "
Berg roete as GPX spoor
Roete suksesvol geberg as \'%1$s\'.
- "Dokument naam: "
- Lêer met dieselfde naam bestaan reeds.
+ "Dokument naam:
+"
+ Lêer met dieselfde naam bestaan reeds.
Berg
Berg aanwysings
Laai GPX lêers op na OSM gemeenskap. Dit sal gebruik word om kaarte te verbeter.
@@ -404,9 +407,11 @@
Minimum vergroting vlak om vektor kaarte te gebruik
Minimum vektor vergroting vlak
Ligging deel
- \tJy kan kan die ligging van interessante plekke op jou reis met familie of vriende deel.\n\tOm \'n ligging te deel:\n\tGebruik \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Deel ligging\' kieslys.\n\tKies dan \'n manier om jou ligging te deel. Die keuses is: E-pos, SMS (teks), of kopiëer net die koördinate na die knipbord.
+ \tJy kan kan die ligging van interessante plekke op jou reis met familie of vriende deel.\n\tOm \'n ligging te deel:\n\tGebruik \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Deel ligging\' kieslys.\n\tKies dan \'n manier om jou ligging te deel. Die keuses is: E-pos, SMS (teks), of kopiëer net die koördinate na die knipbord.
+
Gunsteling punte
- \tDikwels gebruikte punte kan geberg word as gunstelinge.\n\tOm `n punt te berg as `n gunsteling, gaan na die kaart inhoud kieslys, kies opsie \'Voeg by gunstelinge\' en tik dan \'n naam in daarvoor . Nadat jy \'n gunsteling geberg het, is dit beskikbaar in _\'Hoof Kieslys\'_ -> \'_gunstelinge\'_.\n\tLank druk op \'n `n gunsteling, in die \'gunstelinge\' kieslys bied keuses om dit as bestemming te stel, te wysig of te skrap.\n\tOm al die gunsteling punte op die kaart te wys, skakel die \'gunstelinge\' vel aan in \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Definieer vertoon\'.
+ \tDikwels gebruikte punte kan geberg word as gunstelinge.\n\tOm `n punt te berg as `n gunsteling, gaan na die kaart inhoud kieslys, kies opsie \'Voeg by gunstelinge\' en tik dan \'n naam in daarvoor. Nadat jy \'n gunsteling geberg het, is dit beskikbaar in \'Hoof Kieslys\' -> \'_gunstelinge\'.\n\tLank druk op \'n gunsteling, in die \'gunstelinge\' kieslys bied keuses om dit as bestemming te stel, te wysig of te skrap.\n\tOm al die gunsteling punte op die kaart te wys, skakel die \'gunstelinge\' vel aan in \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Definieer vertoon\'.
+
" Aanlyn OSM kaart klassifikasie met prentjies"
Fout het voorgekom tydens aflyn soek
Kon nie die geo opset \'%s\' ontleed nie
@@ -423,9 +428,11 @@
op soek
"\tJy kan soek vir plekke op die kaart, deur adres, deur Ligging, as interessante plek, of as voorafgedefinieerde gunsteling.\n\tDeur \'Soek\' in die hoofkieslys te druk word die soek aktiwiteite begin. Vir al die resultate bied `n kieslys 2 keuses: \'Stel as bestemming \' of \' Wys op die kaart\'. "
Kaartinhoud kieslys
- \tDie kaart inhoud kieslys is beskikbaar deur te druk en te hou op die kaart of deur die trekbal-knoppie te druk.\n\tDit lewer \'n boks met punt koördinate. Om die kaart inhoud kieslys venster oop te maak, tik op dit. (Of druk en hou die boks om dit weer te versteek.)\n\tDie kaart inhoud kieslys bevat alle aksies met verwysing na \'n punt (ligging).
+ \tDie kaart inhoud kieslys is beskikbaar deur te druk en te hou op die kaart of deur die trekbal-knoppie te druk.\n\tDit lewer \'n boks met punt koördinate. Om die kaart inhoud kieslys venster oop te maak, tik op dit. (Of druk en hou die boks om dit weer te versteek.)\n\tDie kaart inhoud kieslys bevat alle aksies met verwysing na \'n punt (ligging).
+
Wenke en wyses
- \tOsmAnd is \'n navigasietoepassing met baie funksies.\n\tAs \'n basiese inleiding, is sommige gebruikswenke en wyses beskikbaar in skakels vanaf die hoof kieslys skerm.
+ \tOsmAnd is \'n navigasietoepassing met baie funksies.\n\tAs \'n basiese inleiding, is sommige gebruikswenke en wyses beskikbaar in skakels vanaf die hoof kieslys skerm.
+
Volgende
Vorige
Verander eenhede van lengte en spoed
@@ -515,7 +522,7 @@
Kies alles
Verfris
Vinnigste roete
- "Skakel aan om vinnigste roete te bereken of skakel af vir kortste roete"
+ "Skakel aan om vinnigste roete te bereken of skakel af vir kortste roete "
Teen vergroting {0} laai {1} teëls af ({2} MB)
laai kaart af
Kies maksimum vergroting om vooraf te laai
@@ -1063,8 +1070,10 @@
Gebruik kamera toepassing
Wil jy bestaande GPX lêer gebruik?
Maak oudio en video verstellings
- "Oudio/video verstellings "
- "`n fout het tydens die opname voorgekom "
+ "Oudio/video verstellings
+"
+ "\'n fout het tydens die opname voorgekom
+ "
Kamera is nie beskikbaar nie
Oudio/video word opgeneem. Om te stop druk op die OV programmetjie.
Oudio van die gespesifiseerde opname is besig om te speel.\n%1$s
@@ -1076,7 +1085,9 @@
\n\t* Kontoer-lyn inlasmodule
\n\t* Foute nasorg
\n\t* \'Toer uitsig\' kaartstyl keuse met meer kaart detail, nuwe pad-style, meer kontras, en Alpe-staproete (SAC skaal) keuse
-\n\t* EGM96 geoid kompensering vir GPS hoogte-lesings "
+\n\t* EGM96 geoid kompensering vir GPS hoogte-lesings
+ "
+
nie beskikbaar nie
Neem `n oudio nota
Neem `n video nota
@@ -1131,14 +1142,18 @@
"Veranderings in 1.0.0:
\n\t* Verbeterde roeteberekening: vinniger, meer presiese, tot 250 km
\n\t* Bekendstelling van paaie-uitsluitlik kaarte
-\n\t* Kaart verloor nie posisie slot na onderbrekings nie.\n\t* Vergemoontlik slaap-wyse diens tydens navigasie "
+\n\t* Kaart verloor nie posisie slot na onderbrekings nie.\n\t* Vergemoontlik slaap-wyse diens tydens navigasie
+ "
+
Maak donasies om die implementering van nuwe funksies in die toepassing moontlik te maak
Onvolledig
"\tMeeste GPS toestelle gee hoogte-metings in die ellipsoide-gebaseerde WGS84 verwysingstelsel, waarvan die omskakeling na plaaslik gebruikte stelsels `n posisie-afhanklike regstelling benodig.\n\t`n Beter benadering na hierdie plaaslike stelsels, is die EGM96 verwysing. OSMAnd ondersteun nou ook die outomatiese aanduiding van hoogtes in die EGM96 stelsel.\n\tOm dit te kan gebruik, laai die lêer WW15MGH.DAC af onder Inligting Bestuur (of by http://earth-info.nga.mil/GandG/wgs84/gravitymod/egm96/binary/WW15MGH.DAC). "
Berg\n huidige GPX spoor
Heuwelskadu-vel
GPS inligting
- "Veranderinge in 1.1.4:↵\n→* Gebruiker-skakeling her-ontwerp ↵\n→* Foute reggemaak "
+ "Veranderinge in 1.1.4:↵\n→* Gebruiker-skakeling her-ontwerp ↵\n→* Foute reggemaak
+"
+
\\\'OpenMaps EU\\\'
\\\'GPX\\\'
OsmAnd Kaarte & Navigasie
@@ -1186,7 +1201,7 @@ OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is \\\'n kaart en navigasie toepass
Gebruik die magnetiese sensor om die kompas waarde te bepaal in plaas van die oriëntasie sensor
Gebruik magnetiese sensor
Kontoer lyne inligting
- "Aflaai besig "
+ "Aflaai besig…"
Vee punt uit
Tyd
spoed
@@ -1220,7 +1235,9 @@ OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is \\\'n kaart en navigasie toepass
\n\t* Beplanningsgebruikswyse inlasmodule (laai/redigeer/berg GPX spore)
\n\t* Nuwe aflaai skerm (aflaai in agtergrond)
\n\t* Ondersteun GPX sub-lêers (organiseer jou GPX spore)
-\n\t* Verwyder SRTM lêers\n\t* Ondersteun OSM Notas "
+\n\t* Verwyder SRTM lêers\n\t* Ondersteun OSM Notas
+"
+
\nTydperk: %1$d:%2$02d:%3$02d
\nTyd in beweging: %1$d:%2$02d:%3$02d