Roete sal herbereken word wanneer die ligging bepaal is
Ure
Minute
Die motor was geparkeer om:
Gebruik kompas wanneer rigting nie opgemerk is nie
Gebruik kompas
Kies lewendige roete versnelling
Toegekende geheue %1$s MB (Android beperking %2$s MB, Dalvik %3$s MB).
Toegekende geheue
Totale plaaslike geheue toegeken deur toepassing %1$s MB (Dalvik %2$s MB, ander %3$s MB). Proporsionele geheue%4$s MB (Android beperking %5$s MB, Dalvik %6$s MB).
Totale plaaslike geheue
Beginpunt is te ver van die naaste pad.
Gedeelde ligging
Verkry die motor vanaf parkering
Waarskuwing
Kennisgewing om jou motor af te haal was voorheen tot jou kalender bygevoeg. Dit sal daar bly tot jy dit self uitvee.
Stel die tydperk vir parkering
Wil jy die ligging van dei geparkeerde motor verwyder?
Vee `n parkeermerker uit
Kies die tipe parkering
Tyd-beperk
Tyd-onbeperk
Voeg `n kennisgewing by die Kalender toepassing
Beperkte tyd parkering
Onbeperkte tyd parkering
Die ligging van jou geparkeerde motor. %1$s
Om die motor af te haal om::
NM
VM
Parkeringspunt
Hierdie inlasmodule laat toe dat die ligging van jou geparkeerde motor geberg kan word.
Parkering Posisie Inlasmodule
Merk as parkeringposisie
Vee `n parkeermerker uit
Publieke
Identifiseerbare
Volgbare
Privaat
SSM
Verkeersirkel : Neem %1$d uitgang en ry
Hou links en ry
Hou regs en ry
Maak alle area landmerke op die kaart deursigtig
Geen veelhoeke
Weergewing wyse
Kaart optimalisering vir onderskeie Gebruikersprofiele
Vertoon minimum vergrotingsvlak. (Aparte SRTM-dokument benodig):
Wys kontoerlyne
Vermeerder die detail wat in die kaart vertoon word
Wys meer kaart detail
Roete inligting
Formaat :
POI (Punte van belang) soektog
Adres soektog
Koordinate
Vervoer soektog
Gunstelinge soektog
OsmAnd van-lyn-af navigasie is tydelik nie beskikbaar nie.
Linkerhand bestuur
Kies vir gebiede met linkerhand verkeer
Beginpunt is nog nie bepaal nie
Posisie is nog nie bekend nie
Verander deursigtigheid (0 - Deursigtig, 255 - Solied)
Wil jy die aflaai van die dokument onderbreek?
Om die belangrikste funksies van hierdie toepassing te gebruik, benodig jy sommige streeksverwante van-lyn-af inligting, wat jy kan aflaai (gebruik \'Stellings\'→\'Aflyn inligting\'). Daarna sal jy kan soek na adresse, POIs en publieke vervoer.
`n Basiskaart is nodig vir die toepassing om behoorlik te werk, en was gemerk om af te laai.
Niks gevind nie. As jy nie jou streek kan vind nie, kan jy dit self maak (besoek http://osmand.net).
Internet kaarte (teëls)
Aflyn kaarte (Vektor)
Laai kaarte af, beskou inligting en bestuur aflyn kaarte
Skakel die internet kaarte inlasmodule aan om ander kaartbronne te kies
Internet kaarte (teëls)
Gebruik internet kaarte (Laai teëls af en berg dit in kasgeheue op die SD kaart)
Internet kaarte
Stel die bronne op vir internet of kasgeheue-teël kaarte
Stellings om verskeie internet of kasgeheue-teël kaarte as basis kaart of as bolê- / onderlê-kaarte op te stel. Hierdie kaarte kan ook op jou rekenaar voorberei word en na die OsmAnd leêr gestuur word.
Wys stellings om spoor-natrek en navigasie aan te skakel in sluimertoestand (skerm af) deur kort-kort die GPS aan te sit.
Wys stellings vir spesiale toegankliksheidsfunksies.
Wys stellings vir ontwikkeling en ontfoutingsfunksies bv. bewegende navigasie of beeldvertoon werkverrigting.
Inlasmodule bestuurder
Inlasmodule aktiveer die gevorderde instellings en voorsien ekstra funksionaliteit
Inlasmodule bestuurder
Wys stellings nodig vir OSM terugvoer bv. versamel / aanpas van OSM POI voorwerpe, oopmaak / komentaarlewer op OSM foute, en bydra van opgeneemde GPX dokumente (vereis OSM inlog besonderhede).
Vektor kaarte vertoon waarskynlik vinniger. Dit mag egter nie goed werk op sommige toestelle nie.
Speel opdragte van die huidige gekose stem
OsmAnd ontwikkeling
Inheemse lewering
Toets stemaanwysings
Geen aflyn vektor kaart teenwoordig vir hierdie ligging. Jy kan dit aflaai in instellings (Aflyn inligting), of skakel oor na internet kaarte.
Stuur GPX lêers na OSM?
Sigbaarheid
Naamplaatjies
Beskrywing
Spesifiseer asseblief die OSM gebruiker naam en wagwoord om GPX lêers op te laai.
Ondersteuning
Ondersteun nuwe funksies
Wys liniaal
Inligting
Terug na ligging
Help
Toeganklikheid gebruikswyse
Skakel die toeganklikheid funksies aan
Aan
Af
Volgens die oorhoofse stelsel instellings
Terug na keuselys
Verklein
Vergroot
Vergroting is
noord
noord-noord-oos
noord-oos
oos-noord-oos
oos
oos-suid-oos
suid-oos
suid-suid-oos
suid
suid-suid-wes
suid-wes
wes-suid-wes
wes
wes-noord-wes
noord-wes
noord-noord-wes
Voor
Voor regs
Regs
Agter regs
Agter
Agter links
Links
Voor links
uur
na
Akkuraatheid
Hoogte
Geen inligting
Sywaarts (8 sektore)
Kloksgewys (12 sektore)
Rigting styl
Kies die styl om relatiewe rigtings uit te druk tydens beweging
Begin outo-aankondiging
Stop outo-aankondiging
Ek is hier
Verander kaart vergroting deur horisontale trekbal bewegings
Gebruik trekbal vir vergrotingsbeheer
Toeganklikheid voorkeure
Toeganklikheid
Nie genoeg proses geheue om geselekteerde area te vertoon nie
Helder oorleggings
Gebruik helder kleure om paaie en roetes te vertoon
Aflyn redigering
Gebruik altyd aflyn redigering
Interessante plek veranderinge binne die toepassing raak nie afgelaaide kaart lêers nie, veranderinge word eerder in `n plaaslike lêer gestoor.
Besig om op te laai …
{0} interessante plek / Foute is opgelaai
Laai alles op
Laai wysigings op na OSM
Verwyder verandering
Uit fase OSM Redigering:
Plaaslik gestoorde OSM interessante plekke / Foute
Wys en bestuur opgemerkte OSM interessante plekke / Foute in die plaaslike databasis
Spesifiseer lewendige spoor-natrek interval
Lewendige spoor-natrek interval
Spesifiseer die web adres met parameteroordrag sinsbou: lat = {0}, lon = {1}, tyd stempel = {2}, hdop = {3}, hoogte = {4}, spoed = {5}, rigting={6}
Lewendige spoor-natrek webadres
Skakel asseblief \'Meld spoor na GPX\' aan in natrekking instellings.
Wys huidige spoor
Hierdie gratis OsmAnd weergawe is beperk tot %1$s aflaailêers en ondersteun nie aflyn Wikipedia artikels nie.
Gratis weergawe
Wys POI beskrywing
Noord Amerika
Noord Amerika - Verenigde State
Sentraal Amerika
Suid Amerika
Europa
Europa - Frankryk
Europa - Duitsland
Europa/Asië - Rusland
Afrika
Asië
Oseanië
Wêreldwye en onderwerp kaarte
Wêreldwye Wikipedia
Stem pakkette (opgeneem, beperkte funksies)
Stem pakkette (TTS-sintese, verkies)
Wikipedia (aflyn)
gebruiker gedefinieerde
Lêer met voorheen uitgevoerde gunstelinge bestaan reeds. Wil jy dit vervang?
Profiel Besondere Stellings
Gebruikersprofiel
Kies \'n gebruiker profiel met \'n persoonlike kaart en navigasie instellings.
Navigasie
Spesifiseer navigasie opsies
Oorhoofse instellings
Inligting Bestuur
Algemene instellings
Instel van oorhoofse verstellings
oorhoofse toepassing instellings
Jou OSM gebruiker naam
Vereis vir openstreetmap.org voorleggings
Jou OSM wagwoord
Sluimertoestand Funksionaliteit
Gebruik om OsmAnd aan te hou terwyl skerm af is
Daar is nie genoeg spasie om %1$s MB af te laai nie(beskikbaar:%2$s).
Beskibare geheue nou {2} MB! Laai {0} lêer(s) ({1} MB) af ?
Deursigtige tema
Inheemse biblioteek word nie op hierdie toestel ondersteun nie.
Besig om inheemse biblioteek gereed te maak…
Outo-senter kaart uitsig
Tyd tot kaart sal ooreenkom met die huidige posisie
Outo-senter slegs navigasie
Outo-senter kaart uitsig tydens navigasie.
Outo-senter kaart uitsig in gebruik.
Vektor vertoner keuses
Oorleg / onderlegsel
Kaart bron instellings
Vektor kaart instellings
Vee %1$s uit?
Voorstad
Dorpie
Dorpie
Dorp
Stad
stop animasie
Begin animasie
Lêer kan nie herbenoem word nie.
Lêer met daardie naam bestaan reeds.
GPX roete
Verskeie interessante plek kategorieë gevind vir die soektog:
Plaaslike inligting om interessante plek te soek is nie teenwoordig nie.
Soek met die naam
Die POI inligting lêer \'%1$s\' is oorbodig en kan verwyder word.
Plaaslike lêer om interessante plek veranderinge in stand te hou nie gevind nie en kon nie geskep word nie.
Opgradeer OsmAnd +
Die internet-bediener bevat kaart lêers wat nie versoenbaar is met jou huidige weergawe van die toepassing nie. Om dit af te laai en te gebruik opgradeer asseblief die toepassing na `n nuwer weergawe.
Herbenoem
Internet Nominatim
Besig om posisie op te spoor…
Ligging (gevind)
Adres…
Gunstelinge…
ongedefinieerd
Laaste kaart uitsig
Soek naby:
Soek hier naby
Berg roete as GPX spoor
Roete suksesvol geberg as \'%1$s\'.
"Dokument naam:
"
Lêer met dieselfde naam bestaan reeds.
Berg
Laai GPX lêers op na OSM gemeenskap. Dit sal gebruik word om kaarte te verbeter.
%1$d van %2$d item (s) opgelaai.
Stuur na OSM
Wys meer kaart detail
Wys sommige vektor kaart besonderhede (paaie ens.) reeds teen \'n laer vergroting
Gunsteling punt (e) suksesvol verwyder.
Jy gaan na %1$d gunsteling(e) en %2$d gunsteling groep(e) verwyder. Is jy seker?
Huis
Vriende
Plekke
Naam
Kategorie
Nee, dankie
Basis wêreld kaart (wat die hele wêreld bevat op klein vergroting) ontbreek. Oorweeg dit asseblief om World_basemap_x.obf af te laai vir \'n volledige omgewing.
Aanboord (\'aflyn\') inligting ontbreek op SD-kaart. Oorweeg dit asseblief om dit af te laai om die kaarte aflyn te gebruik.
\n\nDruk en hou vir keuses
Uitgawe
%1$d van %2$d item(s) suksesvol afgeskakel.
%1$d van %2$d item(s) is suksesvol verwyder.
%1$d van %2$d item(s) suksesvol geaktiveer.
Geen items om %1$s
Jy gaan %2$s item(s) %1$s. Wil jy voortgaan?
Aflyn Inligting Bestuurder
Aktiveer
Deaktiveer
Herlaai van sd kaart
Aflaai
Interessante plek inligting
Adres inligting
Vervoer inligting
Kaart inligting
gedeaktiveer
Stem inligting(TTS)
Stem inligting(opgeneemd)
Interessante plek inligting
TTS Stem
Nuwe soektog
Kies teks grootte vir die name op die kaart
Teks grootte
Die lewering van ontfouting inligting
Vertoon lewering prestasie
Besig om nuwe inligting uit te pak…
\'n Aanlyn navigasie diens is gekies, maar geen internetverbinding is beskikbaar nie.
Taal word nie ondersteun nie
Die gekose taal word nie ondersteun deur die geïnstalleerde Android TTS (teks-tot-spraak) enjin nie. Wil jy in die mark soek vir \'n ander TTS-enjin? Andersins sal die beskikbare TTS taal gebruik word.
Vermiste inligting
Geen inligting vir die geselekteerde taal is geïnstalleer nie. Wil jy in die mark gaan soek om te installeer?
Keer GPX rigting om
Gebruik die huidige bestemming
Ry oor die hele spoor
Aflyn vektor kaart is teenwoordig vir hierdie ligging.\n\t\n\tOm te gebruik aktiveer \'Kieslys\' -> \'Kaarte\' -> \'Kaartbron...\' -> \'Aflyn vektor kaarte\'.
Stem begeleiding uitset
Kies kanaal om stem begeleiding oor te speel
Stem oproep klank
Kennisgewing klank
Media/musiek klank
Toepassing kan nie kaart %1$s aflaai nie, kan jy probeer om dit weer te installeer.
Verander oorlegkaart deursigtigheid
Oorlegkaart deursigtigheid
Verander basis kaart deursigtigheid
Basis kaart deursigtigheid
Onderliggende kaart…
Onderliggende kaart
Kies onderliggende kaart
Oorliggende kaart…
Geen
Oorleg kaart
Kies oorleg kaart
Kaart is reeds geïnstalleer, instellings sal opdateer word
Kies (teël) kaarte om te installeer of opgradeer
Internet verbinding benodig vir bewerking is nie beskikbaar nie
Installeer meer…
Minimum vergroting vlak om vektor kaarte te gebruik
Minimum vektor vergroting vlak
" Aanlyn OSM kaart klassifikasie met prentjies"
Fout tydens aflyn soek
Kon nie die geo opset \'%s\' ontleed nie
Soek adres met behulp van aflyn kaarte
Stelsel
Kies die taal vir die program
Vertoon taal
Volgende
Vorige
Verander eenhede van lengte en spoed
Meeteenheid
Myle / voete
Myle/jaarts
Kilometers/meters
Jrt
vt
mph
myl
Deel ligging met gebruik van
Ligging: %1$s\n%2$s
Om die ligging te sien volg die webskakel %1$s of Android opsetskakel %2$s
Deel ligging
Deel ligging
GPX Roetebaken \'\'{0}\'\' was suksesvol bygevoeg
Voeg roetebaken by tot opgeneemde GPX spoor
Voeg GPX roetebaken by
Administratief
versperring
Opvoeding
Noodgeval
Vermaak
Finansies
Geokas
Gesondheidsorg
Histories
Landgebruik
Ontspanning
Mensgemaakte
Militêre
Natuurlike
Kantoor
Ander
Winkel
Sport
lewensmiddele
Toerisme
Vervoer
Besig om `n adres indeks te skep…
Besig om `n kaartindeks te skep…
Besig om `n interessante plek indeks te skep…
Skep vervoer indeks…
Lees/skryf fout het voorgekom
km
km/h
m
Afgekeurde kaart inligting formaat \'\'{0}\'\' word nie ondersteun nie
Motor hulp
naaste interessante plek
persoonlike filter
Koswinkel
Vir toeriste
Brandstof
Aanlyn Naamvinder
Lees gekaste teëls…
Die indeks \"{0}\" pas nie in die geheue nie
Die weergawe van indeks \"{0}\'\' word nie ondersteun nie
OsmAnd aflyn navigasie diens is \'n eksperimentele funksie en dit werk nie vir afstande van meer as ongeveer 20 km nie.\n\nNavigasie diens is tydelik oorgeskakel na aanlyn CloudMade.
Kan nie daardie adres vind nie.
Bergingsadres
\'n Vorige OsmAnd weergawe is geïnstalleer. Alle aflyn inligting sal ondersteun word deur die nuwe toepassing. Maar Gunsteling punte moet uitgevoer word van die ou toepassing en later ingevoer word deur die nuwe een.
\'Build\' {0} suksesvol geïnstalleer ({1}).
Besig om weergawe af te laai…
Wil jy OsmAnd - {0} van {1} {2} MB installeer ?
die verkryging van die lys van OsmAnd boue het misluk
Laai OsmAnd boue…
Kies een van die OsmAnd boue om te instaleer
Spesiale aktiwiteit vir bydrae weergawe
GPS Status toepasing nie geïnstalleer. Soek in die mark?
Stem begeleiding is nie beskikbaar nie. Gaan asseblief na stellings, kies voorkeur stempakket, en laai dit af.
Geen stem begeleiding gekies
Dag
Nag
sonsop/sonsonder
lig sensor
Kies dag / nag oorskakeling reël
Dag/nag gebruikswyse
Laai {0} lêer(s) af ({1} MB)?
{0} item(s) gekies
Filter afgelaai
Kies alles
Verfris
Vinnigste roete
"Skakel aan om vinnigste roete te bereken of skakel af vir kortste roete "
Teen vergroting {0} laai {1} teëls af ({2} MB)
laai kaart af
Kies maksimum vergroting om vooraf te laai
Hierdie kaart kan nie afgelaai word nie
deurlopende lewering
Vertoon deurlopende lewering in plaas van beeld-op-een-slag
Fout het voorgekom tydens die lewering van gekose gebied
Gebruik ligging…
Verbeelder suksesvol gelaai
Uitsondering voorgekom: verbeelder is nie gelaai nie
vektor verbeelder
Kies lewering voorkoms
Wys interessante plek webwerf
Wys interessante plek selfoon
Webwerf
Foon
tipe om te filter
hoë resolusie vertoning
Moet nie kaart teëls strek (en vervaag) op \'n hoë digtheid skerm nie
Soek vervoer
Vervoerresultate (geen teiken):
Vervoer resultate ({0} na teiken):
Herstel vervoer soek
Stem
Vektor kaarte was nie gelaai nie
Navigeer deur GPX te gebruik
GPX lêers nie gevind in /tracks adres nie
GPX spoor…
Fout met lees van GPX inligting
Aflyn vektor kaarte
Soek vervoer by stop
verander interessante plek
verwyder interessante plek
Volgens kompas
Volgens rigting van beweging
Moet nie draai nie
Kies hoe die kaart roteer terwyl jy beweeg
Kaart oriëntasie
roete besonderhede
Gunstelinge suksesvol ingevoer
GPX lêer wat gunstelinge bevat is nie gevind by {0} nie
Gunstelinge suksesvol geberg na {0}
Geen gunsteling punte om te berg nie
Inbring
Fout het voorgekom tydens die laai van GPX
Stuur verslag
Geen aflyn inligting vir gebiede op SD-kaart gevind nie. Laai gebiede van die Internet af.
Inset soektog navraag om interessante plek te vind
Enige
Dankie aan Yandex vir verkeersinligting.
Yandex verkeer
Roete
Gunstelinge
OSM foute
Interessante plek…
Kaartbron…
Kaarte
Soek interessante plek
Gebruik die trekbal om die kaart te skuif
Gebruik die trekbal
Stel maksimum wagtyd vir agtergrond ligging-vasstelling
Maksimum wagtyd vir vasstelling
Waar is ek?
OsmAnd navigasie diens
Netwerk
GPS
sekondes
min.
"Stel wakkerword tussenpose gebruik deur die agtergrond"
Wakkerword tussenpose
Kies \'n ligging verskaffer tydens agtergrond gebruikswyse
ligging verskaffer
Gebruik OsmAnd in die agtergrond om jou posisie na te trek terwyl die skerm af is
Werk in die agtergrond
Die agtergrond navigasie diens vereis dat \'n plek verskaffer aangeskakel word.
Steek filter weg
Wys filter
Filter
Klank is aan
Klank is af
Kies stem begeleiding vir navigasie (taalkodes sien ISO 639-1)
Stem begeleiding
Stem inligting gereedmaak…
Die weergawe van stem inligting word nie ondersteun nie
Gespesifiseerde stem is beskadig
gekose stem is nie beskikbaar nie
SD kaart is nie toeganklik nie.\nJy sal nie in staat wees om kaarte te sien of dinge te vind nie.
SD kaart is slegs-lees.\nJy kan net die vooraf geïnstalleerde kaart sien en kan nie van die internet aflaai nie.
Haal lêer uit argief…
Draai regs en ry
Draai skerp regs en ry
Draai effens regs en ry
Draai links en ry
Draai skerp na links en ry
Draai effens links en ry
Maak U-draai en ry
Mik
Later
laai gebiede af
Besig om sein te soek…
Soek naby die laaste kaart ligging
Soek naby
Dieselfde as toestel
Portret
Landskap
Skerm oriëntasie
Portret, landskap, of toestel
Openingsure se formaat word nie ondersteun vir wysiging nie
Voeg nuwe reël by
Roetes
Haltes
haltes
daaropvolgende roete
vorige roete
Voltooi soek
Kies halte om af te klim
vorige afstand
daaropvolgende afstand
haltes om verby te gaan
Roete afstand
Vervoer
OK
Wys openbare vervoer haltes op die kaart
Wys vervoer haltes
navigasie toepassing OsmAnd
Interessante plek inligting is suksesvol opgedateer ({0} is gelaai)
Fout met die opgradering van die plaaslike interessante plek lys
Fout tydens die laai van inligting vanaf internet
Geen aflyn POI inligting beskikbaar vir hierdie area
opgradering van POIs is nie beskikbaar vir klein vergrotingsvlakke nie
Opdateer POI
Werk plaaslike inligting by deur die internet?
Stad:{0}
Straat: {0}, {1}
Kruising: {0} x {1} in {2}
Gebou: {0}, {1}, {2}
Gunsteling
Vee alles uit
Geskiedenis
Besig om inligting op te laai…
Besig met oplaai…
Niks gevind nie
Besig om te soek…
Besig om die adres te soek…
Soek adres met OSM Nominatim
Huis nommer, straat, stad
Aflyn
Internet
Maksimum aanlyn vergroting
Kies maksimum vergrotingsvlak om af te laai vir aanlyn teëls
Totale afstand %1$s,\n reistyd %2$d h %3$d m.
Kies \'n aanlyn of aflyn navigasie diens
Navigasie diens
Berg adres op SD kaart is nie toeganklik nie
Laai {0} - {1} af?
Aflyn inligting vir {0} bestaan alreeds ({1}). Wiljy dit opgradeer ({2}) ?
Adres
Aflaai suksesvol
Besig om die lys van beskikbare gebiede af te laai…
Die lys van gebiede kon nie verkry word van osmand.net nie.
Gunstelingpunt was gewysig
Geen gunstelingpunte bestaan nie
Vervang
Wys slegs
Volg
Kies vervoerwyse (opsioneel):
Kies asseblief eers die bestemming
Aanwysings
Openingsure
Besig om verandering-sessie oop te maak…
Besig om verandering-sessie af te sluit…
Besig om node by te voeg…
Besig om POI te laai…
Magtiging het misluk
misluk
omskakeling van inheemse/Engelse name…
Besig om strate/geboue te laai…
Besig om poskodes te laai…
Besig om strate te laai…
Besig om stede te laai…
POI (interessante punt)
Fout tydes GPX berging
Fout tydens roeteberekening
`n Fout het voorgekom tydens die roeteberekening
Fout: Berekende roete is leeg
Nuwe roete is bereken, afstand
Jy het jou bestemming bereik
Die koördinate is ongeldig!
Gaan terug na die OsmAnd kaart
Sluit
Besig om inligting te laai…
Besig om plaaslike inligting te lees…
Die vorige gebruik van OsmAnd het gefaal. Die Log lêer is by {0}. Raporteer asseblief die probleem en heg die log lêer daarby aan.
Besig om GPX spore op SD te berg…
Klaar
Gebruik Internet om die roete te bereken
Gebruik aanlyn navigasie
Spesifiseer Openstreetmap.org (OSM) stellings benodig vir OSM toevoegings
Spesifiseer taal, aflaai/herlaai inligting
Inligting
OSM veranderings
Outo vergroot kaart volgens jou spoed
Vergroot kaart outomaties
Bykomende stellings
Stellings
Berg huidige spoor nou op SD
Berg huidige spoor
Log tussenpose
Kies posisioneringstussenpose vir spore
Spore sal geberg word in die spoor bergadres in daaglikse groepe
Skryf die spoor in `n GPX dokument
Opgradeer kaart
Laai teël weer af
Teiken
Voeg by gunstelinge
Kies tussen plaaslike en engelse name
Gebruik Engelse name in die kaart
Toepassing stellings
Soek adres
Kies gebou
Kies straat
Kies stad
Kies land
Wys uitsig rigting
Skakel 3D kaart aan
Kaart 3D
Wys interessante plekke bo-oor die kaart (gebruik die vorige gekose filter)
Wys POI
Kies die bron vir aanlyn of gekaste kaart teëls
Teël kaart bron
Kaartbron
Gebruik Internet
Wys ligging
Wys die GPS koordinate op die kaart
Gebruik die internet om ontbrekende teëls af te laai
Navigasie toepassing
Verlaat
Soek
Soek
Kies POI
Vind meer
Soek stad op toenemende wyse
Soek strate op toenemende wyse
Soek gebou toenemend
Kies gebied vanaf die lys
Kies kruisende straat
Naaste geriewe
Verstek
Motor
Fiets
Voetganger
Senter
Onder
Tik lengte- & breedtegrade in die gekose formaat in(G - grade, M - minute, S - sekondes)
Breedtegraad
Lengtegraad
GGG.GG
GGG MM.MM
GGG MM SS.SS
Wys op kaart
Kies adres
Streek
Stad
Straat
Gebou
Gebou
Kruisende straat
opgradeer kaart
skep interessante plek
Ja
Kanseleer
toepas
Voeg by
Nee
Tik gunsteling naam in
Gunsteling
Gunsteling punt \'{0}\' is bygevoeg.
Verander gunsteling
verwyder gunsteling
Verwyder gunsteling punt \'%s\'?
Gunsteling punt {0} is suksesvol verwyder.
Boodskap
naam van die skrywer
Kommentaar is bygevoeg
Uitsondering voorgekom: kommentaar is nie bygevoeg nie
Verander interessante plek
skep interessante plek
Node kan nie gevind word nie of gerief is nie \'n enkele node
Verwyder {0} (Lewer kommentaar)?
verwyder Interessante plek
verwyder
die interessante plek is suksesvol verwyder
byvoeg
verander
Aksie {0} suksesvol voltooi.
Onverwagte fout het voorgekom tydens die uitvoering van aksie {0}.
I/O fout tydens die uitvoering van aksie {0}.
Inligting oor node is nie gelaai nie
Open
Kommentaar
interessante plek verander
Alle ander naamplaatjies word bewaar
Handig in
Herstel
Filter
Berg As
Verwyder gekose filter?
Filter {0} is verwyder
Filter {0} is geskep
Die vorige navigasie was onvoltooid. Wil jy dit nog volg? (%1$s sekondes)
Wys spoedkameras
Wys spoedbeperkings
Vermy tolpaaie
Om die skerm oop te sluit, druk op die slot simbool
Straat naam
Verstelling
Waar is ek
Sluit die skerm
Kompas
Herstel verstek
Parkering
GPX opname
Spoed
Teiken
Hoogte
Tyd oor
Volgende draai
Volgende draai (klein)
Daaropvolgende draai
Mini roete kaart
Sluit skerm
Sluit skerm oop
Strem\n Slaap modus
Stop\n Slaap modus
Die skerm is gesluit
Stel die wakker-tussenpose:
Kies `n pad kleurskema:
Pad kleurskema
Wys rigting na bestemming
Wys alarms…
OsmAnd is `n oopbron navigasie toepassing vir aflyn en aanlyn kaarte
Skep PVB filter
Kies vervoertipe
Dag/nag inligting
Kaart voorstelling eienskappe:
Kaartvoorstelling-styl
Verstel skerm
Toon lane
Vermy ongeteerde paaie
Vermy veerbote
Vermy…
Vermy tolpaaie, grondpaaie, veerbote
Helder roetes
Liniaal
Kykrigting
Deursigtige vel
GPS opwek tussenpose: %s
Aaneenlopende
ZXing Barcode Scanner toepassing is nie geïnstaleer nie. Wil jy dit in die mark soek?
Aktiveer spoorsny inlasmodule om ligging aanteken diens te gebruik (aantekening, lewende spoor-natrek)
Bereken moontlike ongunstige roete oor lang afstande
Aktiveer GPS onder instellings
Aanteken dienste
Geen roete
Verwyder oorgangspunt
Oorgangspunt %1$s
Oorgangspunt %1$s
Voeg by as laaste oorgangspunt
Voeg by as eerste oorgangspunt
Voeg by as laaste oorgangspunt
Voeg by as eerste oorgangspunt
Vervang bestemmingspunt
Jy het al reeds `n bestemming ingestel.
Wegpunte
Oorgangspunt %1$s is te ver van die naaste pad.
Jy het jou oorgangspunt bereik
Voeg by as oorgangspunt
Oorgangspunt
Eindpunt te ver van naaste pad.
Voeg naamplaatjie by
Gevorderde gebruikswyse…
Parkering
Noodgeval
Publieke vervoer
Vermaak
Verblyf
Restourante
Besigtigingstoere
Verstel verkeer waarskuwings (spoedbeperkings, geforseerde stoppe, spoedhobbels), spoed kameras, en laan inligting
Vermy snelweë
Knip posisie aan paaie vas gedurende navigasie
Knip vas aan pad
OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) inligting. Alle kaart inligting (vektor of teël kaarte) kan gestoor word op die foon geheue kaart vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn routeberekening funksionaliteit insluitend draai-vir-draai stem begeleiding. Sommige van die kern funksies: - Volledege aflyn funksionaliteit (stoor afgelaaide vektor of teël kaarte in `n kiesbare leër) - Kompakte aflyn vektor kaarte vir die hele wëreld beskikbaar - aflaai van land of streek kaarte direk uit die toepassing - Oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv GPX of navigasie spore, Belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deurskynendheid - Aflyn
OsmAnd is `n oop-bron navigasie toepassing vir direkte en internet kaarte
OsmAnd+ (OSM Automated Navigation Directions) OsmAnd+ is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) inligting. Alle kaart inligting (vektor of teëlkaarte) kan op die foon geheuekaart gestoor word vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn roete berekening insluitend draai-vir-draai stem leiding. OsmAnd+ is betaalde toepassing weergawe, deur dit te koop ondersteun jy die projek, befonds die ontwikkeling van nuwe funksies, en ontvang die nuutste opgraderings. Sommige van die kern funksies: - volledige aflyn werking (stoor afgelaaide vektor of teëlkaarte in `n leër van jou keuse) - kompakte aflyn vektor vir die hele wereld beskikbaar - Onbeperkte aflaai van land en streek kaarte uit die toepassing - Aflyn Wikipedia funksies (Wikipedia belangepunte kan afgelaai word), goed vir besigtigingstoere - oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv. GPX of navigasie spore, belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deursigtigheid - Aflyn soek vir adresse en belangepunte - Aflyn navigasie roete berekening vir kort roetes (eksperimenteel) - Kar, fiets, en voetganger gebruikerswyses met: - opsionele outomatiese dag/nag skakeling - opsionele spoed-afhankliket kaart vergroting - opsionele kaart rigting volgens kompas of koers - opsionele laan begeleiding, spoedbeperking vertoon, opgeneemde en TTS stemme "
Sonopkoms : %1$s ↵\nSonsondergang : %2$s
e-pos
Sluit verandering-sessie af
Aankomstyd
Gemerk
Ongemerk
Kaart
Verkies snelweë
Verkies…
Verkies snelweë
geen
Heuwelskadu-oorleggings
Oudio/video inligting
Is jy seker jy wil die navigasie staak?
Is jy seker jy wil jou bestemmingspunt verwyder?
Aktiveer presiese roetebepaling om presiese roetes te bereken sonder probleme. Dit is baie beperk deur afstand en maak nie gebruik van die inheemse biblioteek nie.
Presiese roetebepaling (alfa)
Foto %1$s van %2$s
Wys
Neem /\'n foto
Neem /\'n foto
Dropbox inlasmodule laat jou spore en oudio/video notas sinkroniseer met jou Dropbox rekening.
Dropbox inlasmodule
Verander volgorde
Oorweeg dit asseblief om die kontoerlyn-inlasmodulen in die Market winkel te koop om verdere ontwikkeling te ondersteun.
Kontoerlyn inlasmodule
Kies op versoek
Neem video
Neem oudio op
Kies verstek programmetjie-aksie
Verstek programmetjie-aksie
Kies video-uitvoer formaat
Video-uitvoer formaat
Gebruik stelsel kamera vir video
Gebruik stelsel opnemer
Gebruik stelsel toepassing vir foto
Gebruik kamera toepassing
Maak oudio en video verstellings
"Oudio/video verstellings
"
"\'n fout het tydens die opname voorgekom
"
Kamera is nie beskikbaar nie
Oudio/video word opgeneem. Om te stop druk op die OV programmetjie.
Oudio van die gespesifiseerde opname is besig om te speel.\n%1$s
Maak eksterne speler oop
Wil jy hierdie opname verwyder?
nie beskikbaar nie
Neem `n oudio nota
Neem `n video nota
Opname vel
opname kan nie truggespeel word nie
Vee opname uit
Speel
Opname %1$s %2$s van %3$s
besig met opname
begin
Oudio/video notas
OsmAnd inlasmodule vir aflyn kontoerlyne
Hierdie inlasmodule verskaf kontoerlyne wat in OsmAnd aflyn kaarte getoon kan word.Die wêreld inligting (van 70 grade noord tot 70 grade suid) is gebaseer op metings deur SRTM (Shuttle Radar Topography Mission)en ASTER (Advanced Spaceborne Thermal Emission and Reflection Radiometer),`n beeld-instrument aanboord Terra, die vlagskip sateliet van NASA se Aarde Observasie Stelsel. ASTER is `n samewerkingsprojek tussen NASA, Japan se Ministerie van Ekonomie, Handel en Industrie (MEHI), en Japan Ruimte Stelsels (J-spacesystems).
Afstandsmeting
dele
Oudio/video notas
Oudio notas
Kontoerlyne
Ander kaarte
Kontoerlyne
Slegs paaie
Paaie-uitsluitlik kaarte
Versteek grense
Ligging om met die nota te asosieer is nog nie gedefinieer nie. Gebruik ligging … om `n nota aan `n spesifieke ligging toe te ken
Neem oudio/video notas tydens die rit
Kontoerlyn inlasmodule
Algemene kaarte
Onderduk streeksgrense (adminvlk 5-9)
Snelheidsgrens
Geen geboue gevind nie.
Soek dorpies/poskode
Kies wanneer om paaie-uitsluitlik kaarte te toon:
Paaie-uitsluitlik kaarte
gebruik die toepassing in beskermde wyse (gebruik stadiger Android in plaas van inheemse kode).
Beskermde wyse
Die toepassing werk in beskermde wyse (skakel dit af in Instellings).
Vergemoontlik dei aflaai van aflyn kontoerlyne en heuwelsakdus (\'Instellings\'-> \'Inligtingsbestuur\' -> \'Aflaai\' -> Kies verlangde kaart-tipe).
Breedtegraad %1$.3f, lengtegraad %2$.3f
OsmAnd slaapwyse diens is nog aan. Wil jy dit afskakel?
Maak donasies om die implementering van nuwe funksies in die toepassing moontlik te maak
Onvolledig
Heuwelskadu-vel
GPS inligting
\\\'OpenMaps EU\\\'
\\\'GPX\\\'
OsmAnd Kaarte & Navigasie
OsmAnd+ Kaarte & Navigasie
WiFi is nie gekoppel nie. Wil jy voortgaan om af te laai met die beskikbare internet diens?
Straat
Huisnommer
Aanteken dienste & Sluimertoestand
Verstel hoe om roetes op te neem en sluimertoestand aan te skakel
Kies toepassing tema
Toepassing tema
Toeganklikheidskeuses
Kies adres
Kies gunsteling
OSM veranderings
Ander aksies
Stop
Verwerp roete
Staak navigasie
Verwyder bestemming
Ander
%1$d lêers oor
%1$d lêers beskikbaar om af te laai
Vol weergawe
Wag asseblief terwyl huidige taak afhandel
Gebruik Kalman filter om kompas afwykings te vermy
Gebruik Kalman filter
Gebruik die magnetiese sensor om die kompas waarde te bepaal in plaas van die oriëntasie sensor
Gebruik magnetiese sensor
Kontoer lyne inligting
Aflaai besig …
Vee punt uit
Tyd
spoed
akkuraatheid
hoogte
Punt
GPX lêernaam
GPX lëer suksesvol geberg na {0}
Skep paaie (of gebruik / pas bestaande GPX lêers aan) om die afstand tussen punte te meet. Berg as GPX, kan gebruik word om GPX roetes te beplan.
Afstand rekenaar & beplanning gereedskap
OSM veranderingslëer %1$s suskesvol geskep
Bestemming %1$s
Stel as bestemming
Kies eers die stad of straat
Soek straat in nabygeleë stede
Tussen-punte is hergesorteer om die volgorde op pad na die bestemming te optimaliseer.
Sorteer deur-tot-deur
Berg van OSM veranderings het gefaal
Berg as OSM verandering
* Tik om punt te merk.\n * Tik en hou op die kaart om vorige punt te verwyder.\n * Tik en hou op punt om beskrywing te sien of verander.\n * Tik op meting widget om meer aksies te sien.
Moet nie weer wys nie
Begin verandering
Eindig verandering
Begin `n nuwe sub-spoor
Verwyder all punte
Maak bestaande GPX oop
Kamera fokus tipe
Kies interne kamera fokus tipe
Outo fokus
Hiperfokale fokus
Uitgebreide velddiepte (EDOF)
Fokus is op oneindig gestel
Makro (naby) fokus
Die kamera prbeer heeltyd in fokus bly
Speel geluid wanneer foto geneem word
Kies of geluid gespeel sal word wanneer foto geneem word
Kondig spoedbeperking aan
Kondig spoedkameras aan
Kondig verkeerswaarskuwings aan
Spesifiseer asseblief OSM gebruiker en kodewoord in Stellings
Verwyder tussenpunte
Hou tussenpunte
Jy het alreeds tussenpunte gestel.
Aanwysings Na
Aanwysings Van
Kaart:
Na:
Via:
Van:
OSM kodewoord (opsioneel)
Kondig GPX oorgangspunte aan
Aankondig…
Verstel aankondig van straatname, verkeerswaarskuwings(geforseerde stoppe, spoed-hobbels), spoedkamera, spoedbeperkings
Kondig straatname aan(TTS)
Kies Bestuur Streek: VSA, Europa, VK, Asië en Ander
Bestuur Streek
Japan
Verenigde State van Amerika
Kanada
Europa & Asië
VK, Indië, Australië & Ander
FPS ontfout inligting
Weergawe:
Omtrent
Weergawe inligting, lisensie, projeklede
Vergrotings afgelaai: %1$s
Verstryk (minute): %1$s
Aflaaibaar: %1$s
Maksimum vergroting: %1$s
Minimum vergroting: %1$s
Teël inligting: %1$s
Teëlbron %1$s is suksesvol geberg
Elliptiese merkator
Maks vergroting
Verstryk (minute)
Min vergroting
Bronadres (URL)
Kies bestaande…
Definieer/Wysig…
Voeg by as bestemmingspunt
Kies GPX …
Kies bestemming
Kies op kaart …
Gunsteling …
Roete voorkeure
Roete inligting
Verkies snelweg
Verkies snelweg
Vermy tolpaaie
Vermy tolpaaie
Vermy grondpad
Vermy grondpad
Vermy veerboot
Vermy veerboot
Vermy snelweg
Vermy snelweg
Gewig
Spesifiseer gewigsbeperking
Vragmotor
Roete voorkeure
Spraaktempo
Stel spraaktempo vir TTS
Seemerk
Stap
Motorfiets
Boot
Vliegtuig
Wil jy die aangetoonde spoor gebruik vir navigasie?
Bereken OsmAnd aflyn roete
Navigasie voorkeure
Vinnige roete berekening onsuksesvol(%s), terug na stadige berekening.
Skakel 2-fase roetebepaling vir motor navigasie af
Skakel komplekse roete-bep[aling af
Jy gaan %1$d osm veranderings uitwis. Is jy seker?
Wis alles uit
Bereken asseblief eers die roete
Simuleer die berekende roete
Onthou my keuse
en
of
Unieke toestel ID
Sien unieke toestel registrasie kode en ander monitor spesifieke stellings
OpenStreetMap-Monitering - Gevorderde Lewendige Monitering met baie features vir afstandbeheer http://osmo.mobi
OSMo (Gevorderde Lewendige Monitering)
OSMo
Wys posisie altyd in senter
Stem
Allerlei
lokalisering
adresse landwyd
Wêreld hoogte regstelling
Wêreld seemerke
Wêreld bitcoin betalings
Wêreld oorsig kaart
Wêreld ski kaart
Kroaties
Sjinees
Portugees (Brazilië)
Engels
Afrikaans
Armeens
Baskies
pienk
bruin
Verander gebruiker eienskappe
Vertoon kleur
Inligting
OsMo groep
Om by groep %2$s in te skakel, spesifiseer groep id (%1$s)
Volg hierdie toestel permanent
Vertoon dieptelyne en punte
Dieptelyne
Digtheid van die hoogtelyne
Digtheid van die hoogtelyne
Hoog
Gemiddeld
Laag
Dikte van die hoogtelyne
Dikte van die hoogtelyne
Water
Verberg watervlaktes