Roete sal herbereken word wanneer die ligging bepaal is
Ure
Minute
Die motor was geparkeer om:
"Veranderings in 0.8.1:
\n\t* Meer presiese roetes (effens stadiger)
\n\t* Slim en vinnige Roete herberekening
\n\t* Aanwysings per lane
\n\t* Inligting omtrent spoed beperkings, spoed kameras, en spoed hobbels
\n\t* Verbeterde stembegeleiding op snelweë
\n\t* Parkering plugin (\'Waar is my motor geparkeer?\')
\n\t* Aktiveer/versper rekordskryf widget
"
Gebruik kompas wanneer rigting nie opgemerk is nie
Gebruik kompas
Kies lewendige roete versnelling
Toegekende geheue %1$s MB (Android beperking %2$s MB, Dalvik %3$s MB).
Toegekende geheue
Totale plaaslike geheue toegeken deur toepassing %1$s MB (Dalvik %2$s MB, ander %3$s MB). Proporsionele geheue%4$s MB (Android beperking %5$s MB, Dalvik %6$s MB).
Totale plaaslike geheue
Herlaai lys
Beginpunt is te ver van die naaste pad.
Gedeelde ligging
Verkry die motor vanaf parkering
Waarskuwing
Kennisgewing om jou motor af te haal was voorheen tot jou kalender bygevoeg. Dit sal daar bly tot jy dit self uitvee.
Stel die tydperk vir parkering
Wil jy die ligging van dei geparkeerde motor verwyder?
Vee `n parkeermerker uit
Kies die tipe parkering
Tyd-beperk
Tyd-onbeperk
Voeg `n kennisgewing by die Kalender toepassing
Beperkte tyd parkering
Onbeperkte tyd parkering
Die ligging van jou geparkeerde motor. %1$s
Om die motor af te haal om::
NM
VM
Parkeringspunt
Hierdie inlegmodule laat toe dat die ligging van jou geparkeerde motor geberg kan word.
Parkering Posisie Inlegmodule
Merk as parkeringposisie
Vee `n parkeermerker uit
Publieke
Identifiseerbare
Volgbare
Private
SSM
Berg die roete as `n GPX dokument
Verkeersirkel : Neem %1$d uitgang en ry
Hou links en ry
Hou regs en ry
Maak alle area landmerke op die kaart deursigtig
Geen veelhoeke
Weergewing wyse
Kaart optimalisering vir onderskeie Gebruikersprofiele
Vertoon minimum vergrotingsvlak. (Aparte SRTM-dokument benodig):
Wys kontoerlyne
Vermeerder die detail wat in die kaart vertoon word
Wys meer kaart detail
Roete inligting
Formaat :
POI (Punte van belang) soektog
Adres soektog
Koordinate
Vervoer soektog
Gunstelinge soektog
Soektog geskiedenis
OsmAnd van-lyn-af navigasie is tydelik nie beskikbaar nie.
Linkerhand bestuur
Kies vir gebiede met linkerhand verkeer
Druk hier om van-lyn-af inligting af te laai of op datum te bring.\nDruk op enige bestaande item om meer inligting te sien, druk en hou om af te skakel of uit te vee. Huidige inligting op toestel (%1$s beskikbaar):
Beginpunt is nog nie bepaal nie
Posisie is nog nie bekend nie
Aanwysings hiernatoe
Verander deursigtigheid (0 - Deursigtig, 255 - Solied)
Wil jy die aflaai van die dokument onderbreek?
Om die belangrikste funksies van hierdie toepassing te gebruik, benodig jy sommige streeksverwante van-lyn-af inligting, wat jy kan aflaai (gebruik Stellings, Aflyn inligting). Daarna sal jy kan soek na adresse, POIs en publieke vervoer.
`n Basiskaart is nodig vir die toepassing om behoorlik te werk, en was gemerk om af te laai.
Niks gevind nie. As jy nie jou streek kan vind nie, kan jy dit self maak (besoek http://osmand.net).
Internet kaarte (teëls)
Aflyn kaarte (Vektor)
" (sluit GPX ondersoeker in)"
Laai kaarte af, beskou inligting en bestuur aflyn kaarte
Skakel die internet kaarte inlegmodule aan om ander kaartbronne te kies
Internet kaarte (teëls)
Gebruik internet kaarte (Laai teëls af en berg dit in kasgeheue op die SD kaart)
Internet kaarte
Stel die bronne op vir internet of kasgeheue-teël kaarte
- kaart stellings
Stel op hoe die kaart sal vertoon
Stellings om verskeie internet of kasgeheue-teël kaarte as basis kaart of as bolê- / onderlê-kaarte op te stel. Hierdie kaarte kan ook op jou rekenaar voorberei word en na die OsmAnd leêr gestuur word.
Wys stellings om spoor-natrek en navigasie aan te skakel in sluimertoestand (skerm af) deur kort-kort die GPS aan te sit.
Wys stellings vir spesiale toegankliksheidsfunksies.
Gevorderde stellings
Wys stellings wat jou in staat stel om roetes op te neem in GPX dokumente of om dit lewendig na te trek deur die gebruik van `n web diens.
Wys stellings vir gevorderde kaart instellling (bv. vermeerder kaart detail) en `n paar stellings spesifiek vir die toestel.
Wys stellings vir ontwikkeling en ontfoutingsfunksies bv. bewegende navigasie of beeldvertoon werkverrigting.
Inlegmodule bestuurder
Druk op `n inlegmodule om dit aan of af te skakel. (Dit mag nodig wees om OsmAnd oor te begin.)
Inlasmodule aktiveer die gevorderde instellings en voorsien ekstra funksionaliteit
Inlegmodule bestuurder
"Veranderinge in 0.8.0:\n\t *Inlegmodule funksionaliteit*\n\t- Die meeste funksies is volgens eienskappe gegroepeer en kan aan of af geskakel word in die Inlegmodule Bestuurder. Jy kan (aanlyn of gekaste) teël kaart bronne aanskakel, natrek instel, en baie ander nuwe en reeds bestaande funksies.\n\t- *Nuut aflyn kaart data ondersteuning*\n\t- Kaart lewering is vinniger en meer akkuraat (kuslyn en oorstroomde gebied probleme is grootliks reggemaak).\n\t- Jy moet heeltemal nuwe aflyn data af laai (ou data sal nie meer ondersteun word)\n\t- *Aflyn Roeteberekening*\n\t- Aflyn Roeteberekening stewiger\n\t- *Bruikbaarheid en gebruikerskoppelvlak ervaring*\n\t- In baie areas verbeter "
Wys stellings nodig vir OSM terugvoer bv. versamel / aanpas van OSM POI voorwerpe, oopmaak / komentaarlewer op OSM foute, en bydra van opgeneemde GPX dokumente (vereis OSM inlog besonderhede).
Vektor kaarte vertoon waarskynlik vinniger. Dit mag egter nie goed werk op sommige toestelle nie.
Boots roete vordering met die hand na
Speel opdragte van die huidige gekose stem
OsmAnd ontwikkeling
Inheemse lewering
Bewegende navigasie
Toets stemaanwysings
Geen aflyn vektor kaart teenwoordig vir hierdie ligging. Jy kan dit aflaai in instellings (Aflyn inligting), of skakel oor na internet kaarte.
"Veranderinge in 0.7.2:\n\t- inheemse lewering vir alle toestelle\n\t- aflyn interessante plek redigering\n\t- Toeganklikheid\n\t- baie foutregstellings "
Stuur GPX lêers na OSM?
Sigbaarheid
Naamplaatjies
Beskrywing
Spesifiseer asseblief die OSM gebruiker naam en wagwoord om GPX lêers op te laai.
Ondersteuning
Ondersteun nuwe funksies
Vertoon liniaal op die kaart
Wys liniaal
Inligting
Terug na ligging
Help
Vertoon besonderhede
Toeganklikheid uitbreidings vir ou Android-weergawes
Toeganklikheid uitbreidings
Toeganklikheid gebruikswyse
Skakel die toeganklikheid funksies aan
Aan
Af
Volgens die oorhoofse stelsel instellings
Terug na keuselys
Verklein
Vergroot
Vergroting is
noord
noord-noord-oos
noord-oos
oos-noord-oos
oos
oos-suid-oos
suid-oos
suid-suid-oos
suid
suid-suid-wes
suid-wes
wes-suid-wes
wes
wes-noord-wes
noord-wes
noord-noord-wes
Voor
Voor regs
Regs
Agter regs
Agter
Agter links
Links
Voor links
uur
na
Akkuraatheid
Hoogte
Geen inligting
Sywaarts (8 sektore)
Kloksgewys (12 sektore)
Rigting styl
Kies die styl om relatiewe rigtings uit te druk tydens beweging
Begin outo-aankondiging
Stop outo-aankondiging
Beweeg kaart deur gebare op die raakskerm
Natuurlike kaart beweging
Ek is hier
Verander kaart vergroting deur horisontale trekbal bewegings
Gebruik trekbal vir vergrotingsbeheer
Gebruik kort voorwerp name in aanraking ondersoek gebruikswyse
Gebruik voorwerp name
Toeganklikheid voorkeure
Toeganklikheid
Nie genoeg proses geheue om geselekteerde area te vertoon nie
Helder oorleggings
Gebruik helder kleure om paaie en roetes te vertoon
Aflyn redigering
Gebruik altyd aflyn redigering
"Veranderinge in 0.7.1:\n t-aflyn interessante plek redigering\n t-Lewendige natrekking opsie - stuur koördinate na web diens van tyd tot tyd (lees hoe om jou eie web op te stel in Howto Artikels)\n t-Wys opgeneemde spoor op die kaart\n t-rigting waarneming: \"Maak \'n U-draai\" word aangedui en aangekondig wanneer in die teenoorgestelde rigting beweeg word of na `n gemiste draai\n t-Nuwe-stem aankondiging \"Roete herbereken \'\n t-Sigbare aanduiding van \'n dreigende draai binne 100m deur rigting pyl wat kleur verander\n t-aktualiteit van gedeaktiveerde indeks lêers ook nou gewys op Aflaai skerm in donker groen en donker blou\n t-ander veranderinge "
Interessante plek veranderinge binne die toepassing raak nie afgelaaide kaart lêers nie, veranderinge word eerder in `n plaaslike lêer gestoor.
Besig om op te laai…
{0} interessante plek / Foute is opgelaai
Laai alles op
" "
Wys op kaart
Laai wysigings op na OSM
Verwyder verandering
Uit fase OSM Redigering:
Plaaslik gestoorde OSM interessante plekke / Foute
Wys en bestuur opgemerkte OSM interessante plekke / Foute in die plaaslike databasis
Stuur natrek na \'n bepaalde web diens
Aanlyn lewendige natrekking
Spesifiseer lewendige natrekking interval
Lewendige natrekking interval
Spesifiseer die web adres met parameteroordrag sinsbou: lat = {0}, lon = {1}, tyd stempel = {2}, hdop = {3}, hoogte = {4}, spoed = {5}
Lewendige natrekking webadres
Skakel asseblief \'Meld spoor na GPX\' aan in natrekking instellings.
Wys huidige spoor
"Veranderinge in 0.7.0:\n t-die aflyn wikipedia data met artikels\n t-Opgedateerde kaarte\n t-ander klein funksies "
Hierdie gratis OsmAnd weergawe is beperk tot %1$s aflaailêers %2$s en ondersteun nie aflyn Wikipedia artikels nie.
Gratis weergawe
Wys POI beskrywing
Noord Amerika
Noord Amerika - Verenigde State
Sentraal Amerika
Suid Amerika
Europa
Europa - Frankryk
Europa - Duitsland
Europa/Asië - Rusland
Afrika
Asië
Oseanië
Wêreldwye en onderwerp kaarte
Wêreldwye Wikipedia
Stem pakkette (opgeneem)
Stem pakkette (TTS)
Wikipedia (aflyn)
gebruiker gedefinieerde
Lêer met voorheen uitgevoerde gunstelinge bestaan reeds. Wil jy dit vervang?
Profiel Besondere Stellings
Gebruikersprofiel
Kies \'n gebruiker profiel met \'n persoonlike kaart en navigasie instellings.
- Natrekking
Spesifiseer natrekking instellings
Navigasie
Spesifiseer navigasie opsies
Oorhoofse instellings
aflyn Data (Aflaai)
Algemene instellings
Instel van oorhoofse verstellings
oorhoofse toepassing instellings
Jou OSM gebruiker naam
Vereis vir openstreetmap.org voorleggings
Jou OSM wagwoord
Vereis vir openstreetmap.org voorleggings
Sluimertoestand Funksionaliteit
Gebruik om OsmAnd aan te hou terwyl skerm af is
Kaart oriëntasie
"\tJy kan kies hoe die kaart vertoon roteer word in \'Stellings\' -> \'Kaart voorkoms \'->\'Kaart rotasie\'.
\n\tDie keuses is:
\n\t\'moet nie roteer nie\' - Kaart sal nie roteer word nie. Noord sal altyd bo wees
\n\t\'Met rigting van beweging\'- Kaart sal deurlopend gerig word in jou bewegingsrigting
\n\t\'Met kompas\' - Kaart sal deurlopend gerig word met toestel kompas lesing
\n\tWenk: Om vinnig tussen rotasie deur kompas en die een wat jy gekies het in instellings te verander, kan jy net tik op die kompas naald in die kaart vertoon."
Aflaai suksesvol.\n\t\n\tOm te gebruik aktiveer \'Stellings\' -> \'uitleg\' -> \'aflyn vektor kaarte.
Dag/nag gebruikswyse
"\tdie kaart voorkoms kan vir \'n paar vektor kaarte verander word tussen die dag (helder) en nag (donker).\n\tNag kleure is veiliger vir nag bestuur.\n\tJy kan \'n beleid vir die dag / nag opstel in \'Stellings\' -> \'Kaart voorkoms\'-> \'Dag / nag gebruikswyse\'.\n\tKeuses is:\n\t\'Sonsopkoms / Sonsondergang\' - outomatiese gebruikswyse, beheer deur posisie van die son (verstek)\n\t\'Day\' - gebruik altyd dag gebruikswyse\n\t\'Night\' - gebruik altyd nag gebruikswyse\n\t\'Lig sensor\' - kaart voorkoms word beheer deur lig sensor van jou toestel (slegs indien toegerus)\n"
Verbetering van OSM data
\tOsmAnd gebruik kaarte gebaseer op Openstreetmap.org (OSM) data en behalwe vir besigtiging en navigasie, kan dit ook gebruik word om die kwaliteit van OSM inligting te verbeter. Jy kan nuwe interessante plekke skep of OSM foutverslae oplaai met net \'n paar klieke!\n\tHiervoor moet jy eers jou OSM login inligting in \'Stellings\' -> \'Algemene verstellings\' -> \'OSM Redigering\' voorsien.\n\tOm \'n nuwe interessante plek by te voeg gebruik opsie \'skep interessante plek\' in die kaart konteks kieslys. Tik die inligting oor die nuwe interessante plek in \'Skep interessante plek\' se dialoog in en stuur dit dan in.\n\tFoute in kaarte kan onmiddellik aangemeld word via OSM fout, en die OSM gemeenskap kan dan vinniger hierdie probleem oplos.\n\tOm `n OSM fout by te voeg gebruik keuse \'Open OSM fout\' in die kaart konteks kieslys. Tik dan die beskrywing van die probleem en pos dit met die \'Voeg by\' knoppie.\n\tLet daarop dat `n internet verbinding nodig is vir die OSM interessante plek en OSM fout bydraes.
Daar is nie genoeg spasie om %1$s MB af te laai nie(beskikbaar:%2$s).
Beskibare geheue nou {2} MB! Laai {0} lêer(s) ({1} MB) af ?
Kies bestemming
\tJy kan \'n bestemming direk op die kaart kies (kaart konteks kieslys, dan \'as bestemming\'), in al die soek aktiwiteite, of deur \'n inskrywing in jou \'Lys van gunsteling punte\' lank te druk .\n\tDie bestemming is gemerk as \'n oranje skyf op die kaart en OsmAnd toon die afstand en die rigting daarna aan (oranje driehoek).
"Veranderinge in 0.6.9:\n\t-Verbeterde aflyn kaart lewering\n\t-Vinnige inheemse aflyn lewering - kyk in eksperimentele eienskappe (mag dalk op sommige toestelle nie werk nie)\n\t-Massiewe voorkoms en gevoel veranderinge\n\t-Hoogte inligting\n\t-nuwe vertalings (Vienamese, Pools)\n\t-ander klein funksies "
Gebruik deursigtige kaart beheer
Deursigtige tema
Inheemse biblioteek word nie op hierdie toestel ondersteun nie.
Besig om inheemse biblioteek gereed te maak…
Outo-senter kaart uitsig
Tyd tot kaart sal ooreenkom met die huidige posisie
Nooit
Outo-senter slegs navigasie
Outo-senter kaart uitsig tydens navigasie.
Outo-senter kaart uitsig in gebruik.
Vektor vertoner keuses
Oorleg / onderlegsel
Kaart bron instellings
Vektor kaart instellings
Vee %1$s uit?
Voorstad
Dorpie
Dorpie
Dorp
Stad
Interessante plek etikette
stop animasie
Begin animasie
"Veranderinge in 0.6.8:\n\t-heeltemal herontwerpte soek (interessante plek, adres)! Maak adres soek baie vinniger en meer responsief. Skep \'n soektog koppelvlak met baie verskillende keuses.\n\t-Implementeer interessante plek soek met die naam in groot gebiede (lande)\n\t-Herstel flikkerende kaart skerm vir tablette (Nommer 641)\n\t-Outo-senter kaart uitsig opsie (Nommer 356)\n\t-GPX navigasie verskuif na \'Aanwysings\' en \'Berg Aanwysings \'geskuif na \' Oor roete\n\t-POI data in obf lêer. (alle aflaai indekse na 01/10/11)\n\t-Stem aankondiging oplossing (GPS ligging oplossing, weglating van eerste opdrag)\n\t-klein verbeteringe "
Lêer kan nie herbenoem word nie.
Lêer met daardie naam bestaan reeds.
GPX roete
Verskeie interessante plek kategorieë gevind vir die soektog:
Plaaslike data om interessante plek te soek is nie teenwoordig nie.
Soek met die naam
Die POI data lêer \'%1$s\' is oorbodig en kan verwyder word.
Plaaslike lêer om interessante plek veranderinge in stand te hou nie gevind nie en kon nie geskep word nie.
Opgradeer OsmAnd +
Die internet-bediener bevat kaart lêers wat nie versoenbaar is met jou huidige weergawe van die toepassing nie. Om dit af te laai en te gebruik opgradeer asseblief die toepassing na `n nuwer weergawe.
Herbenoem
Wys op kaart
Internet Nominatim
Kies
Besig om posisie op te spoor…
Ligging (gevind)
Adres…
Gunstelinge…
ongedefinieerd
Vasgestel
Huidige posisie…
Laaste kaart uitsig
Soek naby:
Soek hier naby
"Onlangse wysigings 0.6.7:\n\t-aflyn data bestuurder (laai, verwyder, aktiveer / deaktiveer aflyn data direk in OsmAnd)\n\t-gunsteling punte en groepe (kategoriseer, verwyder, bestuur gunstelinge)\n\t- GPX Explorer in toepassing (wys spoordetail, afstand, gemiddelde spoed, hoogte, ens.)\n\t- GPX navigasie (meer keuses, gaan aan met navigasie na afskakel, ondersteun verkeersirkels)\n\t-funksie om roete te berg as GPX spoor vir aflyn gebruik\n\t-Verbeter GPX monitering (filter n paar onakkurate posisie en berg akkuraatheid/hoogte/spoed)\n\t-oplaai GPX na OSM gemeenskap (http://download.osmand.net/gpx/)\n\t-vektor lewering verbeter\n\t-Verbetering van TTS enjin (kondig presiese afstand aan, stel in staat om myle te gebruik)\n\t-Fout-herstellings "
Berg roete as GPX spoor
Roete suksesvol geberg as \'%1$s\'.
"Dokument naam: "
Lêer met dieselfde naam bestaan reeds.
Berg
Berg aanwysings
Laai GPX lêers op na OSM gemeenskap. Dit sal gebruik word om kaarte te verbeter.
%1$d van %2$d item (s) opgelaai.
Stuur na OSM
Wys meer kaart detail
Wys sommige vektor kaart besonderhede (paaie ens.) reeds teen \'n laer vergroting
Gunsteling punt (e) suksesvol verwyder.
Jy gaan na %1$d gunsteling(e) en %2$d gunsteling groep(e) verwyder. Is jy seker?
Huis
Vriende
Plekke
Ander
Naam
Kategorie
Nee, dankie
Basis wêreld kaart (wat die hele wêreld bevat op klein vergroting) ontbreek. Oorweeg dit asseblief om World_basemap_x.obf af te laai vir \'n volledige omgewing.
Aan boord (\'aflyn\') data ontbreek op SD-kaart. Oorweeg dit asseblief om dit af te laai om die kaarte aflyn te gebruik.
\n\nDruk en hou vir keuses
\nGemiddelde spoed: %1$s\nMaksimum spoed: %2$s
\nGemiddelde hoogte: %1$.0f m\nMinimum hoogte: %2$.0f m\nMaksimum hoogte: %3$.0f m\nOpdraandes: %4$.0f m\nAfdraandes: %5$.0f m
Subspore : %1$d\nTotale punte : %2$d\nTussenpunte : %3$d\nTotale afstand : %4$s\nBegin tyd : %5$tF, %5$tR\nEnd tyd : %6$tF, %6$tR
Uitgawe
%1$d van %2$d item(s) suksesvol afgeskakel.
%1$d van %2$d item(s) is suksesvol verwyder.
%1$d van %2$d item(s) suksesvol geaktiveer.
Geen items om %1$s
Jy gaan %2$s item(s) %1$s. Wil jy voortgaan?
Aflyn Data Bestuurder
Aktiveer
Deaktiveer
Verwyder
Herlaai van sd kaart
Aflaai…
Teël data: %1$s\nMinimum vergroting: %2$d\nMaksimum vergroting: %3$d\nNuut: %4$s\nVergrotings afgelaai: %5$s
Interessante plek inligting
Adres data
Vervoer data
Kaart data
" "
gedeaktiveer
Stem data (TTS)
Stem data (opgeneemd)
GPX inligting
Interessante plek inligting
TTS Stem
Nuwe soektog
Kies teks grootte vir die name op die kaart
Teks grootte
Die lewering van ontfouting inligting
Vertoon lewering prestasie
onlangse wysigings
"Onlangse wysigings 0.6.6:\n\t- teks-na-spraak enjin vir stem navigasie\n\t- Laat kaart vertoner meer volledig lewer\n\t- Basiskaart vir hele wêreld verpak met app\n\t- Fynverstel aflyn navigasie (nog steeds eksperimenteel)\n\t- GPX navigasie keuses\n\t- Opgradeer die gebruikerskoppelvlak en werk aan groot foute "
Moet nie gebruik nie
Geen
Besig om nuwe inligting uit te pak…
\'n Aanlyn navigasie diens is gekies, maar geen internetverbinding is beskikbaar nie.
Taal word nie ondersteun nie
Die gekose taal word nie ondersteun deur die geïnstalleerde Android TTS (teks-tot-spraak) enjin nie. Wil jy in die mark soek vir \'n ander TTS-enjin? Andersins sal die beskikbare TTS taal gebruik word.
Vermiste inligting
Geen inligting vir die geselekteerde taal is geïnstalleer nie. Wil jy in die mark gaan soek om te installeer?
Keer GPX rigting om
Gebruik die huidige bestemming
Ry oor die hele spoor
Aflyn vektor kaart is teenwoordig vir hierdie ligging.\n\t\n\tOm te gebruik aktiveer \'Kieslys\' -> \'Definieer voorkoms\' -> \'Kaartbron ...\' -> \'Aflyn vektor kaarte\'.
Stem begeleiding uitset
Kies kanaal om stem begeleiding oor te speel (stelsel afhanklik)
Stem oproep klank
Kennisgewing klank
Media/musiek klank
Toepassing kan nie kaart %1$s aflaai nie, kan jy probeer om dit weer te installeer.
Verander oorlegkaart deursigtigheid
Oorlegkaart deursigtigheid
Verander basis kaart deursigtigheid
Basis kaart deursigtigheid
Onderliggende kaart…
Onderliggende kaart
Kies onderliggende kaart
Oorliggende kaart…
Geen
Oorleg kaart
Kies oorleg kaart
Kaart is reeds geïnstalleer, instellings sal opdateer word
Kies (teël) kaarte om te installeer of opgradeer
Internet verbinding benodig vir bewerking is nie beskikbaar nie
Installeer meer…
Opgradeer aflyn inligting
\tBesit van die jongste kaart inligting is noodsaaklik. OsmAnd bied `n aflaaibestuurder wat kan kyk virr beskikbare aflyn inligting opgraderings.\n\tOm te kyk vir opgraderings gaan na \'Stellings\' -> \'Aflyn inligting\' -> \'Laai aflyn data af\'. Na streek lys van die internet verkry is, kan jy keuse \'Kieslys\' -> \'Filter afgelaai\' kies om te beperk tot inligting reeds op jou selfoon.\n\tDie beskikbaarheid van bywerkings word uitgebeeld deur die volgende kleure:\n\t\'Groen \'- dui datalêers identies op apparaat en internet\n\t\'Blou - dui beskikbare bywerkings op internet
Minimum vergroting vlak om vektor kaarte te gebruik
Minimum vektor vergroting vlak
Ligging deel
\tJy kan kan die ligging van interessante plekke op jou reis met familie of vriende deel.\n\tOm \'n ligging te deel:\n\tGebruik \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Deel ligging\' kieslys.\n\tKies dan \'n manier om jou ligging te deel. Die keuses is: E-pos, SMS (teks), of kopiëer net die koördinate na die knipbord.
Gunsteling punte
\tDikwels gebruikte punte kan geberg word as gunstelinge.\n\tOm `n punt te berg as `n gunsteling, gaan na die kaart inhoud kieslys, kies opsie \'Voeg by gunstelinge\' en tik dan \'n naam in daarvoor . Nadat jy \'n gunsteling geberg het, is dit beskikbaar in _\'Hoof Kieslys\'_ -> \'_gunstelinge\'_.\n\tLank druk op \'n `n gunsteling, in die \'gunstelinge\' kieslys bied keuses om dit as bestemming te stel, te wysig of te skrap.\n\tOm al die gunsteling punte op die kaart te wys, skakel die \'gunstelinge\' laag aan in \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Definieer vertoon\'.
" Aanlyn OSM kaart klassifikasie met prentjies"
Fout het voorgekom tydens aflyn soek
Kon nie die geo opset \'%s\' ontleed nie
Soek adres met behulp van aflyn kaarte
Stelsel
Kies die vertoning taal
vertoon taal
Kaartbron
\tDie vinnigste manier om die kaart bron en lae getoon te verander, is deur op \'Kieslys -> \'Definieer vertoon \' in die kaart te druk.\n\tOnder \'Kaartbronne…\' kan jy kies tussen die voorafgelaaide aflyn vektor kaarte , vooraf gedefinieerde (aanlyn) teël bronne, of kaarte met die hand gemaak met behulp van bv. OsmAndMapCreator op `n rekenaar. \n\tOsmAnd ondersteun ook persoonlike bronne.
Gebruikersprofiel
\tOsmAnd supports different (customizable) application profiles for different use cases. \n\tYou can change profiles in \'Menu\' -> \'Settings\' -> \'User Profile\', or when creating a route.
Navigasie
\tVoordat \'n navigasie begin moet jy \'n bestemming kies. Druk daarna \'kieslys\' -> \'aanwysings\' op die kaart en kies die navigasie wyse.
op soek
\tJy kan soek vir plekke op die kaart, deur adres, deur Ligging, as interessante plek, of as voorafgedefinieerde gunsteling.\n\tDeur \'Soek\' in die hoofkieslys te druk word die soek aktiwiteite begin. Vir al die resultate bied `n kieslys 2 keuses: \'Stel as bestemming \' of \' Wys op die kaart\'.
Kaartinhoud kieslys
\tDie kaart inhoud kieslys is beskikbaar deur te druk en te hou op die kaart of deur die trekbal-knoppie te druk.\n\tDit lewer \'n boks met punt koördinate. Om die kaart inhoud kieslys venster oop te maak, tik op dit. (Of druk en hou die boks om dit weer te versteek.)\n\tDie kaart inhoud kieslys bevat alle aksies met verwysing na \'n punt (ligging).
Wenke en wyses
\tOsmAnd is \'n navigasietoepassing met baie funksies.\n\tAs \'n basiese inleiding, is sommige gebruikswenke en wyses beskikbaar in skakels vanaf die hoof kieslys skerm.
Volgende
Vorige
Verander eenhede van lengte en spoed
Meeteenheid
Myle / voete
Myle/jaarts
Kilometers/meters
Jrt
vt
mph
myl
Deel ligging met gebruik van
Ligging: %1$s\n%2$s
Om die ligging te sien volg die webskakel %1$s of Android opsetskakel %2$s
Deel ligging
Deel ligging
Roetebaken \'\'{0}\'\' was suksesvol bygevoeg
Voeg roetebaken by tot opgeneemde GPX spoor
Voeg GPX roetebaken by
Administratief
versperring
Opvoeding
Noodgeval
Vermaak
Finansies
Geokas
Gesondheidsorg
Histories
Landgebruik
Ontspanning
Mensgemaakte
Militêre
Natuurlike
Kantoor
Ander
Winkel
Sport
lewensmiddele
Toerisme
Vervoer
Besig om `n adres indeks te skep…
Besig om `n kaartindeks te skep…
Besig om `n interessante plek indeks te skep…
Skep vervoer indeks …
I/O fout het voorgekom
km
km/h
m
Afgekeurde kaart inligting formaat \'\'{0}\'\' word nie ondersteun nie
Motor hulp
naaste interessante plek
persoonlike filter
Koswinkel
Vir toeriste
Brandstof
Aanlyn Naamvinder
Lees gekaste teëls…
Die indeks \"{0}\" pas nie in die geheue nie
Die weergawe van indeks \"{0}\'\' word nie ondersteun nie
OsmAnd navigasie >20km
Gebruik OsmAnd aflyn navigasie diens van toepassing slegs op roetes > 20 km (eksperimenteel)
OsmAnd aflyn navigasie diens is \'n eksperimentele funksie en dit werk nie vir afstande van meer as ongeveer 20 kmnie.\n\nNavigation diens is tydelik oorgeskakel na aanlyn CloudMade.
Kan nie daardie adres vind nie.
Bergingsadres
Verandering van die bergingsadres sal nie die data beweeg of verwyder nie. Dit moet afsonderlik en buite OsmAnd gedoen word. Nogtans voortgaan?
\'n Vorige OsmAnd weergawe is geïnstalleer. Alle aflyn inligting sal ondersteun word deur die nuwe toepassing. Maar Gunsteling punte moet uitgevoer word van die ou toepassing en later ingevoer word deur die nuwe een.
\'Build\' {0} suksesvol geïnstalleer ({1}).
Besig om weergawe af te laai…
Wil jy OsmAnd - {0} van {1} {2} MB installeer ?
die verkryging van die lys van OsmAnd boue het misluk
Laai OsmAnd boue…
Kies een van die OsmAnd boue om te instaleer
Spesiale aktiwiteit vir bydrae weergawe
GPS Status toepasing nie geïnstalleer. Soek in die mark?
Stem begeleiding is nie beskikbaar nie. Gaan asseblief na stellings, kies voorkeur stempakket, en laai dit af.
Geen stem begeleiding gekies
Dag
Nag
sonsop/sonsonder
lig sensor
Kies dag / nag oorskakeling reël
Dag/nag gebruikswyse
Laai {0} lêer(s) af ({1} MB)?
{0} item(s) gekies
Filter afgelaai
Kanseleer alle keuses
Kies alles
Verfris
Vinnigste roete
"Skakel aan om vinnigste roete te bereken of skakel af vir kortste roete"
Teen vergroting {0} laai {1} teëls af ({2} MB)
laai kaart af
Kies maksimum vergroting om vooraf te laai
Hierdie kaart kan nie afgelaai word nie
deurlopende lewering
Vertoon deurlopende lewering in plaas van beeld-op-een-slag
Fout het voorgekom tydens die lewering van gekose gebied
Gebruik ligging…
verbeelder suksesvol gelaai
Uitsondering voorgekom: verbeelder is nie gelaai nie
vektor verbeelder
Kies lewering voorkoms
Wys interessante plek webwerf
Wys interessante plek selfoon
Webwerf
Foon
tipe om te filter
hoë resolusie vertoning
Moet nie kaart teëls strek (en vervaag) op \'n hoë digtheid skerm nie
laai af
Soek vervoer
Vervoerresultate (geen teiken):
Vervoer resultate ({0} na teiken):
geen
Herstel vervoer soek
Kaart
Stem
Vektor kaarte was nie gelaai nie
Navigeer deur GPX te gebruik
GPX lêers nie gevind in /tracks adres nie
GPX spoor…
Fout met lees van GPX inligting
Aflyn vektor kaarte
Soek vervoer by stop
Ligging:\nBreedtegraad %1$.5f\nLengtegraad %2$.5f
Programfout
verander interessante plek
verwyder interessante plek
Volgens kompas
Volgens rigting van beweging
Moet nie draai nie
Kies kaart skerm gerigtheid
Kaart oriëntasie
roete besonderhede
Gunstelinge suksesvol ingevoer
GPX lêer wat gunstelinge bevat is nie gevind by {0} nie
Gunstelinge suksesvol geberg na {0}
Geen gunsteling punte om te berg nie
Inbring
uitstuur
Fout het voorgekom tydens die laai van GPX
Stuur verslag
Geen aflyn inligting vir gebiede op SD-kaart gevind nie. Laai gebiede van die Internet af.
Inset soektog navraag om interessante plek te vind
Enige
Vervoer roete
Dankie aan Yandex vir verkeersinligting.
Yandex verkeer
Roete
Gunstelinge
OSM foute
Vervoer stilhouplekke
Interessante plek…
Kaartbron…
Definieer uitsig
Soek interessante plek
Wys roete van hier af
Gebruik die trekbal om die kaart te skuif
Gebruik die trekbal
Stel maksimum wagtyd vir agtergrond ligging-vasstelling
Maksimum wagtyd vir vasstelling
Skakel agtergrond navigasie diens af
Waar is ek?
OsmAnd navigasie diens
Netwerk
GPS
sekondes
min.
"Stel wakkerword tussenpose gebruik deur die agtergrond"
Wakkerword tussenpose
Kies \'n ligging verskaffer tydens agtergrond gebruikswyse
ligging verskaffer
Gebruik OsmAnd in die agtergrond om jou posisie na te trek terwyl die skerm af is
Werk in die agtergrond
Die agtergrond navigasie diens vereis dat \'n plek verskaffer aangeskakel word.
Steek filter weg
Wys filter
Filter
Knlank is aan
Klank is af
Kies stem begeleiding vir navigasie
Stem begeleiding
Besig om stem inligting gereed te maak…
Die weergawe van stem inligting word nie ondersteun nie
Gespesifiseerde stem is beskadig
gekose stem is nie beskikbaar nie
Staak navigasie
SD kaart is nie toeganklik nie.\nJy sal nie in staat wees om kaarte te sien of dinge te vind nie.
SD kaart is slegs-lees.\nJy kan net die vooraf geïnstalleerde kaart sien en kan nie van die internet aflaai nie.
Haal lêer uit argief…
Draai regs en ry
Draai skerp regs en ry
Draai effens regs en ry
Draai links en ry
Draai skerp na links en ry
Draai effens links en ry
Maak U-draai en ry
Mik
Later
laai gebiede af
Besig om `n sein te soek…
Soek naby die laaste kaart ligging
Soek naby
Dieselfde as toestel
Portret
Landskap
skerm oriëntasie
Portret, landskap, of toestel
Openingsure se formaat word nie ondersteun vir wysiging nie
Voeg nuwe reël by
Roetes
Haltes
haltes
daaropvolgende roete
vorige roete
Voltooi soek
Kies halte om af te klim
vorige afstand
daaropvolgende afstand
haltes om verby te gaan
Roete afstand
Vervoer
OK
Wys openbare vervoer haltes op die kaart
Wys vervoer haltes
navigasie toepassing OsmAnd
Interessante plek inligting is suksesvol opgedateer ({0} is gelaai)
Fout met die opgradering van die plaaslike interessante plek lys
Fout tydens die laai van data vanaf internet
Geen aflyn POI data beskikbaar vir hierdie area
opgradering van POIs is nie beskikbaar vir klein vergrotingsvlakke nie
Opdateer POI
Werk plaaslike data by deur die internet?
Stad:\n {0}
Straat:\n {0}, {1}
Kruising: {0} x {1} in {2}
Gebou: {0}, {1}, {2}
Gunsteling
Vee alles uit
Geskiedenis
Besig om inligting op te laai…
Besig met oplaai…
Niks gevind nie
Besig om te soek…
Besig om die adres te soek…
Soek adres met OSM Nominatim
Huis nommer, straat, stad
Aflyn
Internet
Maksimum aanlyn vergroting
Kies maksimum vergrotingsvlak om af te laai vir aanlyn teëls
Totale afstand %1$s, reistyd %2$d h %3$d m.
Kies \'n aanlyn of aflyn navigasie diens
Navigasie diens
Berg adres op SD kaart is nie toeganklik nie
Laai {0} - {1} af?
Aflyn inligting vir {0} bestaan alreeds ({1}). Wiljy dit opgradeer ({2}) ?
Adres
Aflaai suksesvol
I/O fout het voorgekom
Besig om lêer af te laai…
Besig om af te laai…
Besig om die lys van beskikbare gebiede af te laai…
Die lys van gebiede kon nie verkry word van osmand.net nie.
Wys op die kaart
Gunstelingpunt was gewysig
Geen gunstelingpunte bestaan nie
Vervang
Wys slegs
Volg
Kies vervoerwyse (opsioneel):
Kies asseblief eers die bestemming
Aanwysings
Wys GPS status
Openingsure
Besig om verandering-sessie oop te maak…
Besig om verandering-sessie af te sluit…
Besig om node by te voeg…
Besig om POI te laai…
Magtiging het misluk
misluk
omskakeling van inheemse/Engelse name…
Besig om strate/geboue te laai…
Besig om poskodes te laai…
Besig om strate te laai…
Besig om stede te laai…
Besig om te laai…
POI (interessante punt)
Fout tydes GPX berging
Fout tydens roeteberekening
`n Fout het voorgekom tydens die roeteberekening
Fout: Berekende roete is leeg
Nuwe roete is bereken, afstand
Jy het jou bestemming bereik
Die koördinate is ongeldig!
Gaan terug na die OsmAnd kaart
Sluit
Besig om inligting te laai…
Besig om plaaslike inligting te lees…
Die vorige gebruik van OsmAnd het gefaal. Die Log lêer is by {0}. Raporteer asseblief die probleem en heg die log lêer daarby aan.
Besig om GPX spore op SD te berg…
Klaar
Herlees aflyn vektor kaarte en inligting vanaf die SD kaart
Herlees aflyn inligting
Laai of opgradeer inligting vir aflyn gebruik vanaf die Internet
Laai aflyn inligting af
Gebruik Internet om die roete te bereken
Gebruik aanlyn navigasie
Spesifiseer Openstreetmap.org (OSM) stellings benodig vir OSM toevoegings
Spesifiseer taal, aflaai/herlaai inligting
Inligting
Spesifiseer kaart-stellings: kaartbron, rotasie, merker posisie, skerm oriëntasie
OSM veranderings
Outo vergroot kaart volgens jou spoed
Vergroot kaart outomaties
Bykomende stellings
Stellings
Berg huidige spoor nou op SD
Berg huidige spoor
Log tussenpose
Kies posisioneringstussenpose vir spore
Spore sal geberg word in die spoor bergadres in daaglikse groepe
Skryf die spoor in `n GPX dokument
Stel as bestemming
Opgradeer kaart
Laai teël weer af
Teiken
Wys OpenStreetBugs op die kaart
Wys OpenStreetBugs
Gunstelinge
Voeg by gunstelinge
Kies tussen plaaslike en engelse name
Gebruik Engelse name in die kaart
Toepassing stellings
Soek adres
Kies gebou
Kies straat
Kies stad
Kies land
Kies die plaasing van die posisie merker op die kaart
Posisie merker
Stel as bestemming
Vertoon die kyk-rigting op die kaart
Wys uitsig rigting
Maak bestemming skoon.
Stel as bestemming
Skakel 3D kaart aan
Kaart 3D
Wys interessante plekke bo-oor die kaart (gebruik die vorige gekose filter)
Wys POI
Kies die bron vir aanlyn of gekaste kaart teëls
Teël kaart bron
Kaartbron
Gebruik Internet
Wys ligging
Kaart
Stellings
Wys die GPS koordinate op die kaart
Gebruik die internet om ontbrekende teëls af te laai
Navigasie toepassing
Verlaat
Kaart
Stellings
Gunstelinge
Soek
Soek
Kies POI
Vind mer
Soek stad op toenemende wyse
Soek strate op toenemende wyse
Soek gebou toenemend
Kies gebied vanaf die lys
Kies kruisende straat
Naaste geriewe
Verstek
Motor
Fiets
Voetganger
Senter
Onder
Tik lengte- & breedtegrade in die gekose formaat in(G - grade, M - minute, S - sekondes)
Breedtegraad
Lengtegraad
GGG.GG
GGG MM.MM
GGG MM SS.SS
Wys op kaart
Kanseleer
Kies adres
Streek
Stad
Straat
Gebou
Gebou
Kruisende straat
Ligging
Stel as bestemming
Voeg by gunstelinge
opgradeer kaart
Open OSM fout
skep interessante plek
Ja
Kanseleer
toepas
Voeg by
Nee
Tik gunsteling naam in
Gunsteling
Gunsteling punt \'{0}\' is bygevoeg.
Stel as bestemming
Verander gunsteling
verwyder gunsteling
Verwyder gunsteling punt \'%s\'?
Gunsteling punt {0} is suksesvol verwyder.
Tik fout teks in
fout suksesvol geskep
Uitsondering voorgekom: fout is nie geskep nie
voeg kommentaar by
Boodskap
naam van die skrywer
Om kommentaar tot fout te voeg
voeg kommentaar by
Kommentaar is bygevoeg
Uitsondering voorgekom: kommentaar is nie bygevoeg nie
Sluit fout
sluiting van fout
Sluit fout
Probleem is suksesvol gesluit
Uitsondering voorgekom: fout is nie gesluit nie
Verander interessante plek
skep interessante plek
Node kan nie gevind word nie of gerief is nie \'n enkele node
Verwyder {0} (Lewer kommentaar)?
verwyder Interessante plek
verwyder
die interessante plek is suksesvol verwyder
byvoeg
verander
Aksie {0} suksesvol voltooi.
Onverwagse fout het voorgekom, tydens die uitvoering van aksie {0}.
I/O fout het voorgekom tydens die uitvoering van aksie {0}.
Inligting oor node is nie gelaai nie
Naam
Open
Kommentaar
interessante plek verander
Alle ander naamplaatjies word bewaar
Handig in
Herstel
Filter
Verwyder
Berg As
Verwyder gekose filter?
Filter {0} is verwyder
Filter {0} is geskep
Kies alles
Die vorige navigasie was onvoltooid. Wil jy dit nog volg? (%1$s sekondes)
Wys spoedkameras (mag in sommige lande verbied wees)
Wys spoedbeperkings en verkeershobbels
Vermy tolpaaie vir roete berekening
Wys spoedkameras
Wys spoedbeperkings
Vermy tolpaaie
"Veranderinge in 0.8.2:
\n\t* Verbeterde Roeteberekening
\n\t* Dinamiese kaart wiggies
"
Om die skerm oop te sluit, druk op die slot simbool
Straat naam
Instelling
Kaart keuse
Waar is ek
Sluit die skerm
Kompas
Status staaf:
Herstel verstek
Regterkant:
Linkerkant:
Parkering
Besig om spoor na te volg
Spoed
Teiken
Hoogte
Tyd oor
Volgende draai
Volgende draai (klein)
Daaropvolgende draai
Mini roete kaart
Sluit skerm
Sluit skerm oop
Disable Sleep mode
Enable Sleep mode
Die skerm is gesluit
Stel die wakker-tussenpose:
Kies `n pad kleurskema:
Pad kleurskema
Wys rigting na bestemming
Toon alarms…
OsmAnd is `n oopbron navigasie toepassing vir aflyn en aanlyn kaarte
Skep PVB filter
Kies vervoertipe
Dag/nag inligting
Dag/nag kaart
Kaart voorstelling eienskappe:
Kaartvoorstelling-styl
Verstel skerm…
Toon lane
Vermy ongeteerde paaie
Vermy veerbote
Vermy…
Vermy tolpaaie, grondpaaie, veerbote
Helder roetes
Liniaal
Verskeie:
Kykrigting
Deursigtige vel
Maak `n GPX opname
GPS opwek tussenpose: %s
Aaneenlopende
ZXing Barcode Scanner toepassing is nie geïnstaleer nie. Wil jy dit in die mark soek?
Aktiveer spoorsny inlasmodule om ligging aanteken diens te gebruik(aanntekening, lewende spoorsny)
Bereken moontlike ongunstige roete oor lang afstande
"Veranderings in 0.8.4:↵\n→* `n paar fout regstellings ↵\n→* Kaart verloor nie ligging klem na onderbrekings nie "
Aktiveer GPS onder instellings
"Veranderings in 0.8.3 : ↵\n→* Wegpunte ↵\n→* Verbeterde roete begeleiding ↵\n→* Stelling om snelweë te vermy bygevoeg ↵\n→* Een meer padtipe vir fietse bygevoeg (fietspad=spoor) ↵\n→* Fout regstellings "
Aanteken dienste
Geen roete
Verwyder wegpunt
Wegpunt %1$s
" Wegpunt %1$s"
Voeg by as laaste wegpunt
Voeg by as eerste wegpunt
Voeg by as laaste wegpunt
Voeg by as eerste wegpunt
Vervang bestemmingspunt
Jy het al reeds `n bestemming ingestel.
Wegpunte
Wegpunt %1$s is te ver van die naaste pad.
Jy het jou wegpunt bereik
Voeg by as wegpunt
Wegpunt
Eindpunt te ver van naaste pad.
Voeg naamplaatjie by
Gevorderde gebruikswyse…
Parkering
Noodgeval
Publieke vervoer
Vermaak
Verblyf
Restourante
Besigtigingstoere
Verstel verkeer waarskuwings (spoedbeperkings, geforseerde stoppe, spoedhobbels), spoed kameras, en laan inligting
Vermy snelweë
Knip posisie aan paaie vas gedurende navigasie
Knip vas aan pad
"OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) data. Alel kaart data (vektor of teël kaarte) kan gestoor word op die foon geheue kaart vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn routeberekening funksionaliteit insluitend draai-vir-draai stem begeleiding. Sommige van die kern funksies: - Volledege aflyn funksionaliteit (stoor afgelaaide vektor of teël kaarte in `n kiesbare leër) - Kompakte aflyn vektor kaarte vir die hele wëreld beskikbaar - aflaai van land of streek kaarte direk uit die toepassing - Oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv GPX of navigasie spore, Belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deurskynendheid - Aflyn "
OsmAnd is `n ope bron navigasie toepassing vir af- en aanlyn kaarte
"OsmAnd+ (OSM Automated Navigation Directions) OsmAnd+ is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) data. Alle kaart data (vektor of teëlkaarte) kan op die foon geheuekaart gestoor word vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn roete berekening insluitend draai-vir-draai stem leiding. OsmAnd+ is betaalde toepassing weergawe, deur dit te koop ondersteun jy die projek, befonds die ontwikkeling van nuwe funksies, en ontvang die nuutste opgraderings. Sommige van die kern funksies: - volledige aflyn werking (stoor afgelaaide vektor of teëlkaarte in `n leër van jou keuse) - kompakte aflyn vektor vir die hele wereld beskikbaar - Onbeperkte aflaai van land en streek kaarte uit die toepassing - Aflyn Wikipedia funksies (Wikipedia belangepunte kan afgelaai word), goed vir besigtigingstoere - oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv. GPX of navigasie spore, belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deursigtigheid - Aflyn soek vir adresse en belangepunte - Aflyn navigasie roete berekening vir kort roetes (eksperimenteel) - Kar, fiets, en voetganger gebruikerswyses met: - opsionele outomatiese dag/nag skakeling - opsionele spoed-afhankliket kaart vergroting - opsionele kaart rigting volgens kompas of koers - opsionele laan begeleiding, spoedbeperking vertoon, opgeneemde en TTS stemme "
Sonopkoms : %1$s ↵\nSonsondergang : %2$s
Begin↵\nlewende spoorsny
Stop↵\nlewende spoorsny
Stop↵\nGPX opname.
"→Jy kan stel hoe die kaart draai deur die kompasnaald links bo op die skerm te tik. ↵\n→Die keuses is: ↵\n→\'Moet nie draai nie (noord is bo)\' - Kaart sal nie draai nie. Noord sal altyd bo wees ↵\n→\'Koers\' - Kaart sal heeltyd gerig word in jou koers ↵\n→\'Kompas\' -Kaart sal heeltyd gerig word met die kompas lesing "
"\tDie kaart voorkoms kan vir sommige vektor kaarte verander word tussen dag (helder) en nag (dof).
\n\tNag kleure is veiliger vir nagbestuur. \t\n\tJy kan `n beleid opstel vir dag/nag oorskakeling in \'Keuselys\' -> \'Verstel skerm ...\' ->\'Dag/nag kaart\'.
\n\tKeuses is:
\n\t\'Sonopkoms/Sonondergang\' - outomaties, beheer deur die posisie van die son (verstek)
\n\t\'Dag\' - altyd dag kleure
\n\t\'Nag\' - altyd nag kleure
\n\t\'Ligsensor\' - Beheer deur toestel se ligsensor (indien beskikbaar) "
"→Die kaart bron en lae vertoon word verander in \'Keuselys\' -> \'Definieër vertoon\' in kaart vertoon. ↵\n→Onder \'Kaart bron…\' kan jy kies tussen die gebruik van voorafgelaaide aflyn vektor kaarte, voorafgedefinieërde (aanlyn) teël bronne (aktiveer die \'aanlyn en teël kaarte\' inlasmodule hiervoor), of kaarte met die hand geskep met bv. OsmAndMapCreator op `n rekenaar. ↵\n→OsmAnd ondersteun ook persoonlike bronne. "
"\tOsmAnd ondersteun verskillende (verstelbare) toepassingsprofiele vir verskillende gebruiksgevalle.
\n\tJy kan profiele verander deur die profiel knoppie in linker onder hoek van die kaart skerm (simbool kar, fiets, of voetganger), of tydens die bou van `n roete. "
e-pos
Sluit verandering-sessie af
Aankomstyd
Gemerk
Ongemerk
Kaart
Verkies snelweë
Verkies…
Verkies snelweë
"Veranderings in 1.2: "
Heuwelskadu
geen
Heuwelskadu-oorleggings
"Veranderings in 1.1.2:\n\t* Oudio/video inlasmodule verbeterings (fotos met EXIF inligting)
\n\t* Bruikbaarheid reggemaak en Kontoerlyn-inlasmodule herstruktureer
\n\t* Foute reggemaak (nie-optimum roetebepaling) "
begin
Oudio/video inligting
Is jy seker jy wil die navigasie staak?
Is jy seker jy wil jou bestemmingspunt verwyder?
Aktiveer presiese roetebepaling om presiese roetes te bereken sonder probleme. Dit is baie beperk deur afstand en maak nie gebruik van die inheemse biblioteek nie.
Presiese roetebepaling (alfa)
Foto %1$s van %2$s
Wys
Neem /\'n foto
Neem /\'n foto
Dropbox inlasmodule laat jou spore en oudio/video notas sinkroniseer met jou Dropbox rekening.
Dropbox inlasmodule
Verander volgorde
Oorweeg dit asseblief om die kontoerlyn-inlasmodulen in die Google Play winkel te koop om verdere ontwikkeling te ondersteun.
Kontoerlyn inlasmodule
Kies op versoek
Neem video
Neem oudio op
Kies verstek ventertjie-aksie
Verstek ventertjie-aksie
Kies video-uitvoer formaat
Video-uitvoer formaat
Gebruik stelsel kamera vir video
Gebruik stelsel opnemer
Gebruik stelsel toepassing vir foto
Gebruik kamera toepassing
Wil jy bestaande GPX lêer gebruik?
Maak oudio en video verstellings
"Oudio/video verstellings "
"`n fout het tydens die opname voorgekom "
Kamera is nie beskikbaar nie
Oudio/video word opgeneem. Om te stop druk op die OV ventertjie.
Oudio van die gespesifiseerde opname is besig om te speel.\n%1$s
Maak eksterne speler oop
Wil jy hierdie opname verwyder?
"Veranderings in 1.1.0:
\n\t* Afstandsberekening inlasmodule
\n\t* Oudio/video notas inlasmodule
\n\t* Kontoer-lyn inlasmodule
\n\t* Foute nasorg
\n\t* \'Toer uitsig\' kaartstyl keuse met meer kaart detail, nuwe pad-style, meer kontras, en Alpe-staproete (SAC skaal) keuse
\n\t* EGM96 geoid kompensering vir GPS hoogte-lesings "
nie beskikbaar nie
Neem `n oudio nota
Neem `n video nota
Opname laag
opname kan nie truggespeel word nie
Vee opname uit
Speel
Opname %1$s %2$s van %3$s
besig met opname
begin
Oudio/video notas
OsmAnd inlasmodule vir aflyn kontoerlyne
Hierdie inlasmodule verskaf kontoerlyne wat in OsmAnd aflyn kaarte getoon kan word.Die wêreld inligting (van 70 grade noord tot 70 grade suid) is gebaseer op metings deur SRTM (Shuttle Radar Topography Mission)en ASTER (Advanced Spaceborne Thermal Emission and Reflection Radiometer),`n beeld-instrument aanboord Terra, die vlagskip sateliet van NASA se Aarde Observasie Stelsel. ASTER is `n samewerkingsprojek tussen NASA, Japan se Ministerie van Ekonomie, Handel en Industrie (MEHI), en Japan Ruimte Stelsels (J-spacesystems).
meet die afstand tussen twee of meer punte. Voeg punte by deur kort te kliek en verwyder punte met `n lang druk.
Afstandsberekening
Kliek nog een keer om metingspunte skoon te maak.
Tik om `n punt te merk, druk en hou om vorige punte te verwyder, kliek op metingsventertjie om uit te gaan.
Afstandsmeting
dele
Oudio/video notas
Oudio notas
Kontoerlyne
Ander kaarte
Kontoerlyne
Slegs paaie
Paaie-uitsluitlik kaarte
Versteek grense
Ligging om met die nota te asosieer is nog nie gedefinieer nie. Gebruik liggin… om `n nota aan `n spesifieke ligging toe te ken
Neem oudio/video notas tydens die rit
Kontoerlyn inlasmodule
Algemene kaarte
Onderduk streeksgrense (adminvlk 5-9)
Snelheidsgrens
Geen geboue gevind nie.
Soek dorpies/poskode
Kies wanneer om paaie-uitsluitlik kaarte te toon:
Paaie-uitsluitlik kaarte
gebruik die toepassing in beskermde wyse (gebruik stadiger Android in plaas van inheemse kode).
Beskermde wyse
Die toepassing werk in beskermde wyse (skakel dit af in Instellings).
Vergemoontlik dei aflaai van aflyn kontoerlyne en heuwelsakdus (Instellings-> Inligtingsbestuur -> Aflaai -> Kies verlangde kaart-tipe).
OsMoDroid inlasmodule is `n ou weergawe en het `n opgradering nodig.
OsMoDroid inlasmodule is `n OsmAnd uitbreiding vir die OsModroid toepassing vir aanlyn naspoor funksies. Inligting oor die diens is beskikbaar op http://esya.ru.
OsMoDroid inlasmodule
Hoogte voorstelling - Kompensering
Breedtegraad %1$.3f, lengtegraad %2$.3f
Huidige posisie
Van: %1$s\nTot: %2$s
Van: %1$s\nDeur: %2$s\nTot: %3$s
OsmAnd slaapwyse diens is nog aan. Wil jy dit afskakel?
"Veranderings in 1.0.0:
\n\t* Verbeterde roeteberekening: vinniger, meer presiese, tot 250 km
\n\t* Bekendstelling van paaie-uitsluitlik kaarte
\n\t* Kaart verloor nie posisie slot na onderbrekings nie.\n\t* Vergemoontlik slaap-wyse diens tydens navigasie "
Maak donasies om die implementering van nuwe funksies in die toepassing moontlik te maak
Onvolledig
"\tMeeste GPS toestelle gee hoogte-metings in die ellipsoide-gebaseerde WGS84 verwysingstelsel, waarvan die omskakeling na plaaslik gebruikte stelsels `n posisie-afhanklike regstelling benodig.\n\t`n Beter benadering na hierdie plaaslike stelsels, is die EGM96 verwysing. OSMAnd ondersteun nou ook die outomatiese aanduiding van hoogtes in die EGM96 stelsel.\n\tOm dit te kan gebruik, laai die lêer WW15MGH.DAC af onder Data Bestuur (of by http://earth-info.nga.mil/GandG/wgs84/gravitymod/egm96/binary/WW15MGH.DAC). "