<stringname="osmand_parking_warning_text">Kennisgewing om jou motor af te haal was voorheen tot jou kalender bygevoeg. Dit sal daar bly tot jy dit self uitvee.</string>
<stringname="osmand_parking_time_limit_title">Stel die tydperk vir parkering</string>
<stringname="osmand_parking_delete_confirm">Wil jy die ligging van dei geparkeerde motor verwyder?</string>
<stringname="left_side_navigation_descr">Kies vir gebiede met linkerhand verkeer</string>
<stringname="download_link_and_local_description">Druk hier om van-lyn-af inligting af te laai of op datum te bring.\nDruk op enige bestaande item om meer inligting te sien, druk en hou om af te skakel of uit te vee. Huidige inligting op toestel (%1$s beskikbaar):</string>
<stringname="confirm_interrupt_download">Wil jy die aflaai van die dokument onderbreek?</string>
<stringname="first_time_msg">Om die belangrikste funksies van hierdie toepassing te gebruik, benodig jy sommige streeksverwante van-lyn-af inligting, wat jy kan aflaai (gebruik Stellings, Aflyn inligting). Daarna sal jy kan soek na adresse, POIs en publieke vervoer.</string>
<stringname="basemap_was_selected_to_download">`n Basiskaart is nodig vir die toepassing om behoorlik te werk, en was gemerk om af te laai.</string>
<stringname="select_index_file_to_download">Niks gevind nie. As jy nie jou streek kan vind nie, kan jy dit self maak (besoek http://osmand.net).</string>
<stringname="osmand_rastermaps_plugin_description">Stellings om verskeie internet of kasgeheue-teël kaarte as basis kaart of as bolê- / onderlê-kaarte op te stel. Hierdie kaarte kan ook op jou rekenaar voorberei word en na die OsmAnd leêr gestuur word.</string>
<stringname="osmand_background_plugin_description">Wys stellings om spoor-natrek en navigasie aan te skakel in sluimertoestand (skerm af) deur kort-kort die GPS aan te sit.</string>
<stringname="osmand_monitoring_description">Wys stellings wat jou in staat stel om roetes op te neem in GPX dokumente of om dit lewendig na te trek deur die gebruik van `n web diens.</string>
<stringname="osmand_extra_settings_description">Wys stellings vir gevorderde kaart instellling (bv. vermeerder kaart detail) en `n paar stellings spesifiek vir die toestel.</string>
<stringname="osmand_development_plugin_description">Wys stellings vir ontwikkeling en ontfoutingsfunksies bv. bewegende navigasie of beeldvertoon werkverrigting.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_8_0_t">"Veranderinge in 0.8.0:\n\t *Inlegmodule funksionaliteit*\n\t- Die meeste funksies is volgens eienskappe gegroepeer en kan aan of af geskakel word in die Inlegmodule Bestuurder. Jy kan (aanlyn of gekaste) teël kaart bronne aanskakel, natrek instel, en baie ander nuwe en reeds bestaande funksies.\n\t- *Nuut aflyn kaart data ondersteuning*\n\t- Kaart lewering is vinniger en meer akkuraat (kuslyn en oorstroomde gebied probleme is grootliks reggemaak).\n\t- Jy moet heeltemal nuwe aflyn data af laai (ou data sal nie meer ondersteun word)\n\t- *Aflyn Roeteberekening*\n\t- Aflyn Roeteberekening stewiger\n\t- *Bruikbaarheid en gebruikerskoppelvlak ervaring*\n\t- In baie areas verbeter "</string>
<stringname="osm_editing_plugin_description">Wys stellings nodig vir OSM terugvoer bv. versamel / aanpas van OSM POI voorwerpe, oopmaak / komentaarlewer op OSM foute, en bydra van opgeneemde GPX dokumente (vereis OSM inlog besonderhede).</string>
<stringname="vector_maps_may_display_faster_on_some_devices">Vektor kaarte vertoon waarskynlik vinniger. Dit mag egter nie goed werk op sommige toestelle nie.</string>
<stringname="simulate_route_progression_manually">Boots roete vordering met die hand na</string>
<stringname="play_commands_of_currently_selected_voice">Speel opdragte van die huidige gekose stem</string>
<stringname="switch_to_raster_map_to_see">Geen aflyn vektor kaart teenwoordig vir hierdie ligging. Jy kan dit aflaai in instellings (Aflyn inligting), of skakel oor na internet kaarte.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_7_2_t">"Veranderinge in 0.7.2:\n\t- inheemse lewering vir alle toestelle\n\t- aflyn interessante plek redigering\n\t- Toeganklikheid\n\t- baie foutregstellings "</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_7_1_t">"Veranderinge in 0.7.1:\n t-aflyn interessante plek redigering\n t-Lewendige natrekking opsie - stuur koördinate na web diens van tyd tot tyd (lees hoe om jou eie web op te stel in Howto Artikels)\n t-Wys opgeneemde spoor op die kaart\n t-rigting waarneming: \"Maak \'n U-draai\" word aangedui en aangekondig wanneer in die teenoorgestelde rigting beweeg word of na `n gemiste draai\n t-Nuwe-stem aankondiging \"Roete herbereken \'\n t-Sigbare aanduiding van \'n dreigende draai binne 100m deur rigting pyl wat kleur verander\n t-aktualiteit van gedeaktiveerde indeks lêers ook nou gewys op Aflaai skerm in donker groen en donker blou\n t-ander veranderinge "</string>
<stringname="update_poi_does_not_change_indexes">Interessante plek veranderinge binne die toepassing raak nie afgelaaide kaart lêers nie, veranderinge word eerder in `n plaaslike lêer gestoor.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_7_0_t">"Veranderinge in 0.7.0:\n t-die aflyn wikipedia data met artikels\n t-Opgedateerde kaarte\n t-ander klein funksies "</string>
<stringname="free_version_message">Hierdie gratis OsmAnd weergawe is beperk tot %1$s aflaailêers %2$s en ondersteun nie aflyn Wikipedia artikelsnie.</string>
<stringname="tip_rotation_switching_t">"\tJy kan kies hoe die kaart vertoon roteer word in \'Stellings\' -> \'Kaart voorkoms \'->\'Kaart rotasie\'.
\n\tDie keuses is:
\n\t\'moet nie roteer nie\' - Kaart sal nie roteer word nie. Noord sal altyd bo wees
\n\t\'Met rigting van beweging\'- Kaart sal deurlopend gerig word in jou bewegingsrigting
\n\t\'Met kompas\' - Kaart sal deurlopend gerig word met toestel kompas lesing
\n\tWenk: Om vinnig tussen rotasie deur kompas en die een wat jy gekies het in instellings te verander, kan jy net tik op die kompas naald in die kaart vertoon."</string>
<stringname="tip_day_night_mode_t">"\tdie kaart voorkoms kan vir \'n paar vektor kaarte verander word tussen die dag (helder) en nag (donker).\n\tNag kleure is veiliger vir nag bestuur.\n\tJy kan \'n beleid vir die dag / nag opstel in \'Stellings\' -> \'Kaart voorkoms\'-> \'Dag / nag gebruikswyse\'.\n\tKeuses is:\n\t\'Sonsopkoms / Sonsondergang\' - outomatiese gebruikswyse, beheer deur posisie van die son (verstek)\n\t\'Day\' - gebruik altyd dag gebruikswyse\n\t\'Night\' - gebruik altyd nag gebruikswyse\n\t\'Lig sensor\' - kaart voorkoms word beheer deur lig sensor van jou toestel (slegs indien toegerus)\n"</string>
<stringname="tip_osm_improve">Verbetering van OSM data</string>
<stringname="tip_osm_improve_t">\tOsmAnd gebruik kaarte gebaseer op Openstreetmap.org (OSM) data en-behalwe die kaart vir besigtiging en navigasie-kan ook gebruik word om die kwaliteit van OSM inligting te verbeter. Jy kan nuwe interessante plekke skep of OSM foutverslae oplaai met net \'n paar klieke!\n\tHiervoor moet jy eers jou OSM login inligting in \'Stellings\' -> \"Algemene verstellings\" -> \"OSM Redigeer \' voorsien.\n\tOm \'n nuwe interessante plek by te voeg gebruik opsie \'skep interessante plek\' in die kaart konteks kieslys. Gaan voort om die inligting oor die nuwe interessante plek in \'Skep interessante plek\' se dialoog in te tik en stuur dit uiteindelik in.\n\tverskrikkinge in kaarte kan onmiddellik aangemeld word via OSM fout, en OSM gemeenskap kan dan vinniger kan hierdie probleem oplos.\n\tOm `n OSM fout by te voeg gebruik keuse \'Open OSM fout\' in die kaartinhoud kieslys kaart. Tik dan die gedetailleerde beskrywing van die probleem en pos dit uiteindelik met die \'Voeg by\" knoppie.\n\tLet daarop dat Internet verbinding nodig is vir die OSM interessante plek en OSM fout bydraes.</string>
<stringname="tip_select_destination_point_t">"\tJy kan \'n bestemming direk op die kaart kies (kaartinhoud kieslys, dan \'as bestemming\')\', in al die soek aktiwiteite, of deur \'n inskrywing in jou \'Lys van gunsteling punte\' lank te druk .\n\tdie bestemming is gemerk as \'n oranje skyf op die kaart en OsmAnd toon die afstand en die rigting daarna aan (oranje driehoek). "</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_9_t">"Veranderinge in 0.6.9:\n\t-Verbeterde aflyn kaart lewering\n\t-Vinnige inheemse aflyn lewering - kyk in eksperimentele eienskappe (mag dalk op sommige toestelle nie werk nie)\n\t-Massiewe voorkoms en gevoel veranderinge\n\t-Hoogte inligting\n\t-nuwe vertalings (Vienamese, Pools)\n\t-ander klein funksies "</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_8_t">"Veranderinge in 0.6.8:\n\t-heeltemal herontwerpte soek (interessante plek, adres)! Maak adres soek baie vinniger en meer responsief. Skep \'n soektog koppelvlak met baie verskillende keuses.\n\t-Implementeer interessante plek soek met die naam in groot gebiede (lande)\n\t-Herstel flikkerende kaart skerm vir tablette (Nommer 641)\n\t-Outo-senter kaart uitsig opsie (Nommer 356)\n\t-GPX navigasie verskuif na \'Aanwysings\' en \'Berg Aanwysings \'geskuif na\' Oor roete\n\t-POI data in obf lêer. (alle aflaai indekse na 01/10/11)\n\t-Stem aankondiging oplossing (GPS ligging oplossing, weglating van eerste opdrag)\n\t-klein verbeteringe "</string>
<stringname="file_can_not_be_renamed">Lêer kan nie herbenoem word nie.</string>
<stringname="file_with_name_already_exists">Lêer met daardie naam bestaan reeds.</string>
<stringname="gpx_navigation">GPX roete</string>
<stringname="poi_query_by_name_matches_categories">Verskeie interessante plek kategorieë gevind vir die soektog:</string>
<stringname="data_to_search_poi_not_available">Plaaslike data om interessante plek te soek is nie teenwoordig nie.</string>
<stringname="poi_filter_by_name">Soek met die naam</string>
<stringname="old_poi_file_should_be_deleted">Die POI data lêer \'%1$s\' is oorbodig en kan verwyder word.</string>
<stringname="update_poi_file_not_found">Plaaslike lêer om interessante plek veranderinge in stand te hou nie gevind nie en kon nie geskep word nie.</string>
<stringname="map_version_changed_info">Die internet-bediener bevat kaart lêers wat nie versoenbaar is met jou huidige weergawe van die toepassing nie. Om dit af te laai en te gebruikopgradeer asseblief die toepassing na `n nuwer weergawe.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_7_t">"Onlangse wysigings 0.6.7:\n\t-aflyn data bestuurder (laai, verwyder, aktiveer / deaktiveer aflyn data direk in OsmAnd)\n\t-gunsteling punte en groepe (kategoriseer, verwyder, bestuur gunstelinge)\n\t- GPX Explorer in toepassing (wys spoordetail, afstand, gemiddelde spoed, hoogte, ens.)\n\t- GPX navigasie (meer keuses, gaan aan met navigasie na afskakel, ondersteun verkeersirkels)\n\t-funksie om roete te berg as GPX spoor vir aflyn gebruik\n\t-Verbeter GPX monitering (filter n paar onakkurate posisie en berg akkuraatheid/hoogte/spoed)\n\t-oplaai GPX na OSM gemeenskap (http://download.osmand.net/gpx/)\n\t-vektor lewering verbeter\n\t-Verbetering van TTS enjin (kondig presiese afstand aan, stel in staat om myle te gebruik)\n\t-Fout-herstellings "</string>
<stringname="basemap_missing">Basis wêreld kaart (wat die hele wêreld bevat op klein vergroting) ontbreek. Oorweeg dit asseblief om World_basemap_x.obf af te laai vir \'n volledige omgewing.</string>
<stringname="vector_data_missing">Aan boord (\'aflyn\') data ontbreek op SD-kaart. Oorweeg dit asseblief om dit af te laai om die kaarte aflyn te gebruik.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_6_t">"Onlangse wysigings 0.6.6:\n\t- teks-na-spraak enjin vir stem navigasie\n\t- Laat kaart vertoner meer volledig lewer\n\t- Basiskaart vir hele wêreld verpak met app\n\t- Fynverstel aflyn navigasie (nog steeds eksperimenteel)\n\t- GPX navigasie keuses\n\t- Opgradeer die gebruikerskoppelvlak en werk aan groot foute "</string>
<stringname="internet_connection_required_for_online_route">\'n Aanlyn navigasie diens is gekies, maar geen internetverbinding is beskikbaarnie.</string>
<stringname="tts_language_not_supported_title">Taal word nie ondersteun nie</string>
<stringname="tts_language_not_supported">Die gekose taal word nie ondersteun deur die geïnstalleerde Android TTS (teks-tot-spraak) enjinnie. Wil jy in die mark soek vir \'n ander TTS-enjin? Andersins sal die beskikbare TTS taal gebruik word.</string>
<stringname="tts_missing_language_data">Geen inligting vir die geselekteerde taal is geïnstalleer nie. Wil jy in die mark gaan soek om te installeer?</string>
<stringname="gpx_option_destination_point">Gebruik die huidige bestemming</string>
<stringname="gpx_option_from_start_point">Ry oor die hele spoor</string>
<stringname="switch_to_vector_map_to_see">Aflyn vektor kaart is teenwoordig vir hierdie ligging.\n\t\n\tOm te gebruik aktiveer \'Kieslys\' -> \'Definieer voorkoms\' -> \'Kaartbron ...\' -> \'Aflyn vektor kaarte\'.</string>
<stringname="tip_update_index_t">\tBesit van die jongste kaart inligting is noodsaaklik. OsmAnd bied `n aflaaibestuurder wat kan kyk virr beskikbare aflyn inligting opgraderings.\n\tOm te kyk vir opgraderings gaan na \'Stellings\' -> \'Aflyn inligting\' -> \'Laai aflyn data af\'. Na streek lys van die internet verkry is, kan jy keuse \'Kieslys\' -> \'Filter afgelaai\' kies om te beperk tot inligting reeds op jou selfoon.\n\tDie beskikbaarheid van bywerkings word uitgebeeld deur die volgende kleure:\n\t\'Groen \'- dui datalêers identies op apparaat en internet\n\t\'Blou - dui beskikbare bywerkings op internet</string>
<stringname="tip_location_sharing_t">\tJy kan kan die ligging van interessante plekke op jou reis met familie of vriende deel.\n\tOm \'n ligging te deel:\n\tGebruik \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Deel ligging\' kieslys.\n\tKies dan \'n manier om jou ligging te deel. Die keuses is: E-pos, SMS (teks), of kopiëer net die koördinate na die knipbord.</string>
<stringname="tip_favorites_t">\tDikwels gebruikte punte kan geberg word as gunstelinge.\n\tOm `n punt te berg as `n gunsteling, gaan na die kaart inhoud kieslys, kies opsie \'Voeg by gunstelinge\' en tik dan \'n naam in daarvoor . Nadat jy \'n gunsteling geberg het, is dit beskikbaar in _\'Hoof Kieslys\'_ -> \'_gunstelinge\'_.\n\tLank druk op \'n `n gunsteling, in die \'gunstelinge\' kieslys bied keuses om dit as bestemming te stel, te wysig of te skrap.\n\tOm al die gunsteling punte op die kaart te wys, skakel die \'gunstelinge\' laag aan in \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Definieer vertoon\'.</string>
<stringname="create_poi_link_to_osm_doc">"<u> Aanlyn OSM </u> kaart klassifikasie met prentjies"</string>
<stringname="error_doing_search">Fout het voorgekom tydens aflyn soek</string>
<stringname="search_offline_geo_error">Kon nie die geo opset \'%s\' ontleed nie</string>
<stringname="search_osm_offline">Soek adres met behulp van aflyn kaarte</string>
<stringname="system_locale">Stelsel</string>
<stringname="preferred_locale_descr">Kies die vertoning taal</string>
<stringname="tip_map_switch_t">\tDie vinnigste manier om die kaart bron en lae getoon te verander, is deur op \'Kieslys -> \'Definieer vertoon \' in die kaart te druk.\n\tOnder \'Kaartbronne…\' kan jy kies tussen die voorafgelaaide aflyn vektor kaarte , vooraf gedefinieerde (aanlyn) teël bronne, of kaarte met die hand gemaak met behulp van bv. OsmAndMapCreator op `n rekenaar. \n\tOsmAnd ondersteun ook persoonlike bronne.</string>
<stringname="tip_app_mode_t">\tOsmAnd supports different (customizable) application profiles for different use cases. \n\tYou can change profiles in \'Menu\' -> \'Settings\' -> \'User Profile\', or when creating a route.</string>
<stringname="tip_navigation_t">\tVoordat \'n navigasie begin moet jy \'n bestemming kies. Druk daarna \'kieslys\' -> \'aanwysings\' op die kaart en kies die navigasie wyse.</string>
<stringname="tip_search">op soek</string>
<stringname="tip_search_t">\tJy kan soek vir plekke op die kaart, deur adres, deur Ligging, as interessante plek, of as voorafgedefinieerde gunsteling.\n\tDeur \'Soek\' in die hoofkieslys te druk word die soek aktiwiteite begin. Vir al die resultate bied `n kieslys 2 keuses: \'Stel as bestemming \' of\' Wys op die kaart\'.</string>
<stringname="tip_map_context_menu_t">\tDie kaart inhoud kieslys is beskikbaar deur te druk en te hou op die kaart of deur die trekbal-knoppie te druk.\n\tDit lewer \'n boks met punt koördinate. Om die kaart inhoud kieslys venster oop te maak, tik op dit. (Of druk en hou die boks om dit weer te versteek.)\n\tDie kaart inhoud kieslys bevat alle aksies met verwysing na \'n punt (ligging).</string>
<stringname="tip_initial_t">\tOsmAnd is \'n navigasietoepassing met baie funksies.\n\tAs \'n basiese inleiding, is sommige gebruikswenke en wyses beskikbaar in skakels vanaf die hoof kieslys skerm.</string>
<stringname="use_osmand_routing_service_descr">Gebruik OsmAnd aflyn navigasie diens van toepassing slegs op roetes> 20 km (eksperimenteel)</string>
<stringname="osmand_routing_experimental">OsmAnd aflyn navigasie diens is \'n eksperimentele funksie en dit werk nie vir afstande van meer as ongeveer 20 kmnie.\n\nNavigation diens is tydelik oorgeskakel na aanlyn CloudMade.</string>
<stringname="application_dir_change_warning">Verandering van die bergingsadres sal nie die data beweeg of verwydernie. Dit moet afsonderlik en buite OsmAnd gedoen word. Nogtans voortgaan?</string>
<stringname="osmand_net_previously_installed">\'n Vorige OsmAnd weergawe is geïnstalleer. Alle aflyn inligting sal ondersteun word deur die nuwe toepassing. Maar Gunsteling punte moet uitgevoer word van die ou toepassing en later ingevoer word deur die nuwe een.</string>
<stringname="contribution_activity">Spesiale aktiwiteit vir bydrae weergawe</string>
<stringname="gps_status_app_not_found">GPS Status toepasing nie geïnstalleer. Soek in die mark?</string>
<stringname="voice_is_not_available_msg">Stem begeleiding is nie beskikbaar nie. Gaan asseblief na stellings, kies voorkeur stempakket, en laai dit af.</string>
<stringname="previous_run_crashed">Die vorige gebruik van OsmAnd het gefaal. Die Log lêer is by {0}. Raporteer asseblief die probleem en heg die log lêer daarby aan.</string>
<stringname="zxing_barcode_scanner_not_found">ZXing Barcode Scanner toepassing is nie geïnstaleer nie. Wil jy dit in die mark soek?</string>
<stringname="enable_plugin_monitoring_services">Aktiveer spoorsny inlasmodule om ligging aanteken diens te gebruik(aanntekening, lewende spoorsny)</string>
<stringname="non_optimal_route_calculation">Bereken moontlike ongunstige roete oor lang afstande</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_8_4_t">"Veranderings in 0.8.4:↵\n→* `n paar fout regstellings ↵\n→* Kaart verloor nie ligging klem na onderbrekings nie "</string>
<stringname="gps_not_available">Aktiveer GPS onder instellings</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_8_3_t">"Veranderings in 0.8.3 : ↵\n→* Wegpunte ↵\n→* Verbeterde roete begeleiding ↵\n→* Stelling om snelweë te vermy bygevoeg ↵\n→* Een meer padtipe vir fietse bygevoeg (fietspad=spoor) ↵\n→* Fout regstellings "</string>
<stringname="snap_to_road_descr">Knip posisie aan paaie vas gedurende navigasie</string>
<stringname="snap_to_road">Knip vas aan pad</string>
<stringname="osmand_long_description_1000_chars">"OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) data. Alel kaart data (vektor of teël kaarte) kan gestoor word op die foon geheue kaart vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn routeberekening funksionaliteit insluitend draai-vir-draai stem begeleiding. Sommige van die kern funksies: - Volledege aflyn funksionaliteit (stoor afgelaaide vektor of teël kaarte in `n kiesbare leër) - Kompakte aflyn vektor kaarte vir die hele wëreld beskikbaar - aflaai van land of streek kaarte direk uit die toepassing - Oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv GPX of navigasie spore, Belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deurskynendheid - Aflyn "</string>
<stringname="osmand_plus_short_description_80_chars">OsmAnd is `n ope bron navigasie toepassing vir af- en aanlyn kaarte</string>
<stringname="osmand_plus_long_description_1000_chars">"OsmAnd+ (OSM Automated Navigation Directions) OsmAnd+ is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) data. Alle kaart data (vektor of teëlkaarte) kan op die foon geheuekaart gestoor word vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn roete berekening insluitend draai-vir-draai stem leiding. OsmAnd+ is betaalde toepassing weergawe, deur dit te koop ondersteun jy die projek, befonds die ontwikkeling van nuwe funksies, en ontvang die nuutste opgraderings. Sommige van die kern funksies: - volledige aflyn werking (stoor afgelaaide vektor of teëlkaarte in `n leër van jou keuse) - kompakte aflyn vektor vir die hele wereld beskikbaar - Onbeperkte aflaai van land en streek kaarte uit die toepassing - Aflyn Wikipedia funksies (Wikipedia belangepunte kan afgelaai word), goed vir besigtigingstoere - oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv. GPX of navigasie spore, belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deursigtigheid - Aflyn soek vir adresse en belangepunte - Aflyn navigasie roete berekening vir kort roetes (eksperimenteel) - Kar, fiets, en voetganger gebruikerswyses met: - opsionele outomatiese dag/nag skakeling - opsionele spoed-afhankliket kaart vergroting - opsionele kaart rigting volgens kompas of koers - opsionele laan begeleiding, spoedbeperking vertoon, opgeneemde en TTS stemme "</string>
<stringname="tip_rotation_switching_t_v2">"→Jy kan stel hoe die kaart draai deur die kompasnaald links bo op die skerm te tik. ↵\n→Die keuses is: ↵\n→\'Moet nie draai nie (noord is bo)\' - Kaart sal nie draai nie. Noord sal altyd bo wees ↵\n→\'Koers\' - Kaart sal heeltyd gerig word in jou koers ↵\n→\'Kompas\' -Kaart sal heeltyd gerig word met die kompas lesing "</string>
<stringname="tip_day_night_mode_t_v2">"\tDie kaart voorkoms kan vir sommige vektor kaarte verander word tussen dag (helder) en nag (dof).
\n\tNag kleure is veiliger vir nagbestuur. \t\n\tJy kan `n beleid opstel vir dag/nag oorskakeling in \'Keuselys\' -> \'Verstel skerm ...\' ->\'Dag/nag kaart\'.
\n\tKeuses is:
\n\t\'Sonopkoms/Sonondergang\' - outomaties, beheer deur die posisie van die son (verstek)
\n\t\'Dag\' - altyd dag kleure
\n\t\'Nag\' - altyd nag kleure
\n\t\'Ligsensor\' - Beheer deur toestel se ligsensor (indien beskikbaar) "</string>
<stringname="tip_map_switch_t_v2">"→Die kaart bron en lae vertoon word verander in \'Keuselys\' -> \'Definieër vertoon\' in kaart vertoon. ↵\n→Onder \'Kaart bron…\' kan jy kies tussen die gebruik van voorafgelaaide aflyn vektor kaarte, voorafgedefinieërde (aanlyn) teël bronne (aktiveer die \'aanlyn en teël kaarte\' inlasmodule hiervoor), of kaarte met die hand geskep met bv. OsmAndMapCreator op `n rekenaar. ↵\n→OsmAnd ondersteun ook persoonlike bronne. "</string>
<stringname="tip_app_mode_t_v2">"\tOsmAnd ondersteun verskillende (verstelbare) toepassingsprofiele vir verskillende gebruiksgevalle.
\n\tJy kan profiele verander deur die profiel knoppie in linker onder hoek van die kaart skerm (simbool kar, fiets, of voetganger), of tydens die bou van `n roete. "</string>
<stringname="precise_routing_mode_descr">Aktiveer presiese roetebepaling om presiese roetes te bereken sonder probleme. Dit is baie beperk deur afstand en maak nie gebruik van die inheemse biblioteek nie.</string>
<stringname="srtm_paid_version_msg">Oorweeg dit asseblief om die kontoerlyn-inlasmodulen in die Google Play winkel te koop om verdere ontwikkeling te ondersteun.</string>
<stringname="osmand_srtm_short_description_80_chars">OsmAnd inlasmodule vir aflyn kontoerlyne</string>
<stringname="osmand_srtm_long_description_1000_chars">Hierdie inlasmodule verskaf kontoerlyne wat in OsmAnd aflyn kaarte getoon kan word.Die wêreld inligting (van 70 grade noord tot 70 grade suid) is gebaseer op metings deur SRTM (Shuttle Radar Topography Mission)en ASTER (Advanced Spaceborne Thermal Emission and Reflection Radiometer),`n beeld-instrument aanboord Terra, die vlagskip sateliet van NASA se Aarde Observasie Stelsel. ASTER is `n samewerkingsprojek tussen NASA, Japan se Ministerie van Ekonomie, Handel en Industrie (MEHI), en Japan Ruimte Stelsels (J-spacesystems).</string>
<stringname="osmand_distance_plugin_description">meet die afstand tussen twee of meer punte. Voeg punte by deur kort te kliek en verwyder punte met `n lang druk.</string>
<stringname="use_clear_distance_measurement">Kliek nog een keer om metingspunte skoon te maak.</string>
<stringname="use_distance_measurement">Tik om `n punt te merk, druk en hou om vorige punte te verwyder, kliek op metingsventertjie om uit te gaan.</string>
<stringname="audionotes_location_not_defined">Ligging om met die nota te asosieer is nog nie gedefinieer nie. Gebruik liggin… om `n nota aan `n spesifieke ligging toe te ken</string>
<stringname="audionotes_plugin_description">Neem oudio/video notas tydens die rit</string>
<stringname="safe_mode_description">gebruik die toepassing in beskermde wyse (gebruik stadiger Android in plaas van inheemse kode).</string>
<stringname="safe_mode">Beskermde wyse</string>
<stringname="native_library_not_running">Die toepassing werk in beskermde wyse (skakel dit af in Instellings).</string>
<stringname="srtm_plugin_description">Vergemoontlik dei aflaai van aflyn kontoerlyne en heuwelsakdus (Instellings-> Inligtingsbestuur -> Aflaai -> Kies verlangde kaart-tipe).</string>
<stringname="osmodroid_plugin_old_ver_not_supported">OsMoDroid inlasmodule is `n ou weergawe en het `n opgradering nodig.</string>
<stringname="osmodroid_plugin_description">OsMoDroid inlasmodule is `n OsmAnd uitbreiding vir die OsModroid toepassing vir aanlyn naspoor funksies. Inligting oor die diens is beskikbaar op http://esya.ru.</string>