<?xml version="1.0" encoding="utf-8" standalone="no"?><resources><stringname="route_updated_loc_found">Roete sal herbereken word wanneer die ligging bepaal is</string>
<stringname="osmand_parking_warning_text">Kennisgewing om jou motor af te haal was voorheen tot jou kalender bygevoeg. Dit sal daar bly tot jy dit self uitvee.</string>
<stringname="osmand_parking_time_limit_title">Stel die tydperk vir parkering</string>
<stringname="osmand_parking_delete_confirm">Wil jy die ligging van dei geparkeerde motor verwyder?</string>
<stringname="left_side_navigation_descr">Kies vir gebiede met linkerhand verkeer</string>
<stringname="download_link_and_local_description">Druk hier om van-lyn-af inligting af te laai of op datum te bring.\nDruk op enige bestaande item om meer inligting te sien, druk en hou om af te skakel of uit te vee. Huidige inligting op toestel (%1$s beskikbaar):</string>
<stringname="confirm_interrupt_download">Wil jy die aflaai van die dokument onderbreek?</string>
<stringname="first_time_msg">Om die belangrikste funksies van hierdie toepassing te gebruik, benodig jy sommige streeksverwante van-lyn-af inligting, wat jy kan aflaai (gebruik Stellings, Aflyn inligting). Daarna sal jy kan soek na adresse, POIs en publieke vervoer.</string>
<stringname="basemap_was_selected_to_download">`n Basiskaart is nodig vir die toepassing om behoorlik te werk, en was gemerk om af te laai.</string>
<stringname="select_index_file_to_download">Niks gevind nie. As jy nie jou streek kan vind nie, kan jy dit self maak (besoek http://osmand.net).</string>
<stringname="osmand_rastermaps_plugin_description">Stellings om verskeie internet of kasgeheue-teël kaarte as basis kaart of as bolê- / onderlê-kaarte op te stel. Hierdie kaarte kan ook op jou rekenaar voorberei word en na die OsmAnd leêr gestuur word.</string>
<stringname="osmand_background_plugin_description">Wys stellings om spoor-natrek en navigasie aan te skakel in sluimertoestand (skerm af) deur kort-kort die GPS aan te sit.</string>
<stringname="osmand_monitoring_description">Wys stellings wat jou in staat stel om roetes op te neem in GPX dokumente of om dit lewendig na te trek deur die gebruik van `n web diens.</string>
<stringname="osmand_extra_settings_description">Wys stellings vir gevorderde kaart instellling (bv. vermeerder kaart detail) en `n paar stellings spesifiek vir die toestel.</string>
<stringname="osmand_development_plugin_description">Wys stellings vir ontwikkeling en ontfoutingsfunksies bv. bewegende navigasie of beeldvertoon werkverrigting.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_8_0_t">"Veranderinge in 0.8.0:\n\t *Inlasmodule funksionaliteit*\n\t- Die meeste funksies is volgens eienskappe gegroepeer en kan aan of af geskakel word in die Inlasmodule Bestuurder. Jy kan (aanlyn of gekaste) teël kaart bronne aanskakel, natrek instel, en baie ander nuwe en reeds bestaande funksies.\n\t- *Nuut aflyn kaart inligting ondersteuning*\n\t- Kaart lewering is vinniger en meer akkuraat (kuslyn en oorstroomde gebied probleme is grootliks reggemaak).\n\t- Jy moet heeltemal nuwe aflyn inligting af laai (ou inligting sal nie meer ondersteun word)\n\t- *Aflyn Roeteberekening*\n\t- Aflyn Roeteberekening stewiger\n\t- *Bruikbaarheid en gebruikerskoppelvlak ervaring*\n\t- In baie areas verbeter "</string>
<stringname="osm_editing_plugin_description">Wys stellings nodig vir OSM terugvoer bv. versamel / aanpas van OSM POI voorwerpe, oopmaak / komentaarlewer op OSM foute, en bydra van opgeneemde GPX dokumente (vereis OSM inlog besonderhede).</string>
<stringname="vector_maps_may_display_faster_on_some_devices">Vektor kaarte vertoon waarskynlik vinniger. Dit mag egter nie goed werk op sommige toestelle nie.</string>
<stringname="switch_to_raster_map_to_see">Geen aflyn vektor kaart teenwoordig vir hierdie ligging. Jy kan dit aflaai in instellings (Aflyn inligting), of skakel oor na internet kaarte.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_7_2_t">"Veranderinge in 0.7.2:\n\t- inheemse lewering vir alle toestelle\n\t- aflyn interessante plek redigering\n\t- Toeganklikheid\n\t- baie foutregstellings "</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_7_1_t">"Veranderinge in 0.7.1:\n t-aflyn interessante plek redigering\n t-Lewendige spoor-natrek keuse - stuur koördinate na web diens van tyd tot tyd (lees hoe om jou eie web op te stel in Howto Artikels)\n t-Wys opgeneemde spoor op die kaart\n t-rigting waarneming: \"Maak \'n U-draai\" word aangedui en aangekondig wanneer in die teenoorgestelde rigting beweeg word of na `n gemiste draai\n t-Nuwe-stem aankondiging \"Roete herbereken \'\n t-Sigbare aanduiding van \'n dreigende draai binne 100m deur rigting pyl wat kleur verander\n t-aktualiteit van gedeaktiveerde indeks lêers ook nou gewys op Aflaai skerm in donker groen en donker blou\n t-ander veranderinge "
<stringname="update_poi_does_not_change_indexes">Interessante plek veranderinge binne die toepassing raak nie afgelaaide kaart lêers nie, veranderinge word eerder in `n plaaslike lêer gestoor.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_7_0_t">"Veranderinge in 0.7.0:\n t-die aflyn wikipedia inligting met artikels\n t-Opgedateerde kaarte\n t-ander klein funksies "</string>
<stringname="free_version_message">Hierdie gratis OsmAnd weergawe is beperk tot %1$s aflaailêers en ondersteun nie aflyn Wikipedia artikelsnie.</string>
<stringname="tip_osm_improve_t">\tOsmAnd gebruik kaarte gebaseer op Openstreetmap.org (OSM) inligting en behalwe vir besigtiging en navigasie, kan dit ook gebruik word om die kwaliteit van OSM inligting te verbeter. Jy kan nuwe interessante plekke skep of OSM foutverslae oplaai met net \'n paar klieke!\n\tHiervoor moet jy eers jou OSM login inligting in \'Stellings\' -> \'Algemene verstellings\' -> \'OSM Redigering\' voorsien.\n\tOm \'n nuwe interessante plek by te voeg gebruik keuse \'skep interessante plek\' in die kaart konteks kieslys. Tik die inligting oor die nuwe interessante plek in \'Skep interessante plek\' se dialoog in en stuur dit dan in.\n\tFoute in kaarte kan onmiddellik aangemeld word via OSM fout, en die OSM gemeenskap kan dan vinniger hierdie probleem oplos.\n\tOm `n OSM fout by te voeg gebruik keuse \'Open OSM fout\' in die kaart konteks kieslys. Tik dan die beskrywing van die probleem en pos dit met die \'Voeg by\' knoppie.\n\tLet daarop dat `n internet verbinding nodig is vir die OSM interessante plek en OSM fout bydraes.</string>
<stringname="tip_select_destination_point_t">"\tJy kan \'n bestemming direk op die kaart kies (kaartinhoud-kieslys, dan \'as bestemming\'), in al die soek aktiwiteite, of deur \'n inskrywing in jou \'Lys van gunsteling punte\' lank te druk.\n\tDie bestemming is gemerk as \'n oranje skyf op die kaart en OsmAnd toon die afstand en die rigting daarna aan (oranje driehoek).
<stringname="tip_recent_changes_0_6_9_t">"Veranderinge in 0.6.9:\n\t-Verbeterde aflyn kaart lewering\n\t-Vinnige inheemse aflyn lewering - kyk in eksperimentele eienskappe (mag dalk op sommige toestelle nie werk nie)\n\t-Massiewe voorkoms en gevoel veranderinge\n\t-Hoogte inligting\n\t-nuwe vertalings (Vienamese, Pools)\n\t-ander klein funksies "</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_8_t">"Veranderinge in 0.6.8:\n\t-heeltemal herontwerpte soek (interessante plek, adres)! Maak adres soek baie vinniger en meer responsief. Skep \'n soektog koppelvlak met baie verskillende keuses.\n\t-Implementeer interessante plek soek met die naam in groot gebiede (lande)\n\t-Herstel flikkerende kaart skerm vir tablette (Nommer 641)\n\t-Outo-senter kaart uitsig keuse (Nommer 356)\n\t-GPX navigasie verskuif na \'Aanwysings\' en \'Berg Aanwysings \'geskuif na\' Oor roete\n\t-POI inligting in obf lêer. (alle aflaai indekse na 01/10/11)\n\t-Stem aankondiging oplossing (GPS ligging oplossing, weglating van eerste opdrag)\n\t-klein verbeteringe "
<stringname="update_poi_file_not_found">Plaaslike lêer om interessante plek veranderinge in stand te hou nie gevind nie en kon nie geskep word nie.</string>
<stringname="map_version_changed_info">Die internet-bediener bevat kaart lêers wat nie versoenbaar is met jou huidige weergawe van die toepassing nie. Om dit af te laai en te gebruikopgradeer asseblief die toepassing na `n nuwer weergawe.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_7_t">"Onlangse wysigings 0.6.7:\n\t-aflyn inligting bestuurder (laai, verwyder, aktiveer / deaktiveer aflyn inligting direk in OsmAnd)\n\t-gunsteling punte en groepe (kategoriseer, verwyder, bestuur gunstelinge)\n\t- GPX Explorer in toepassing (wys spoordetail, afstand, gemiddelde spoed, hoogte, ens.)\n\t- GPX navigasie (meer keuses, gaan aan met navigasie na afskakel, ondersteun verkeersirkels)\n\t-funksie om roete te berg as GPX spoor vir aflyn gebruik\n\t-Verbeter GPX monitering (filter n paar onakkurate posisie en berg akkuraatheid/hoogte/spoed)\n\t-oplaai GPX na OSM gemeenskap (http://download.osmand.net/gpx/)\n\t-vektor lewering verbeter\n\t-Verbetering van TTS enjin (kondig presiese afstand aan, stel in staat om myle te gebruik)\n\t-Fout-herstellings "</string>
<stringname="basemap_missing">Basis wêreld kaart (wat die hele wêreld bevat op klein vergroting) ontbreek. Oorweeg dit asseblief om World_basemap_x.obf af te laai vir \'n volledige omgewing.</string>
<stringname="vector_data_missing">Aanboord (\'aflyn\') inligting ontbreek op SD-kaart. Oorweeg dit asseblief om dit af te laai om die kaarte aflyn te gebruik.</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_6_6_t">"Onlangse wysigings 0.6.6:\n\t- teks-na-spraak enjin vir stem navigasie\n\t- Laat kaart vertoner meer volledig lewer\n\t- Basiskaart vir hele wêreld verpak met app\n\t- Fynverstel aflyn navigasie (nog steeds eksperimenteel)\n\t- GPX navigasie keuses\n\t- Opgradeer die gebruikerskoppelvlak en werk aan groot foute "</string>
<stringname="internet_connection_required_for_online_route">\'n Aanlyn navigasie diens is gekies, maar geen internetverbinding is beskikbaarnie.</string>
<stringname="tts_language_not_supported_title">Taal word nie ondersteun nie</string>
<stringname="tts_language_not_supported">Die gekose taal word nie ondersteun deur die geïnstalleerde Android TTS (teks-tot-spraak) enjinnie. Wil jy in die mark soek vir \'n ander TTS-enjin? Andersins sal die beskikbare TTS taal gebruik word.</string>
<stringname="tts_missing_language_data">Geen inligting vir die geselekteerde taal is geïnstalleer nie. Wil jy in die mark gaan soek om te installeer?</string>
<stringname="switch_to_vector_map_to_see">Aflyn vektor kaart is teenwoordig vir hierdie ligging.\n\t\n\tOm te gebruik aktiveer \'Kieslys\' -> \'Definieer voorkoms\' -> \'Kaartbron...\' -> \'Aflyn vektor kaarte\'.</string>
<stringname="tip_update_index_t">\tBesit van die jongste kaart inligting is noodsaaklik. OsmAnd bied `n aflaaibestuurder wat kan kyk virr beskikbare aflyn inligting opgraderings.\n\tOm te kyk vir opgraderings gaan na \'Stellings\' -> \'Aflyn inligting\' -> \'Laai aflyn inligting af\'. Na streek lys van die internet verkry is, kan jy keuse \'Kieslys\' -> \'Filter afgelaai\' kies om te beperk tot inligting reeds op jou selfoon.\n\tDie beskikbaarheid van bywerkings word uitgebeeld deur die volgende kleure:\n\t\'Groen \'- dui inligting-lêers identies op apparaat en internet\n\t\'Blou - dui beskikbare bywerkings op internet</string>
<stringname="tip_location_sharing_t">\tJy kan kan die ligging van interessante plekke op jou reis met familie of vriende deel.\n\tOm \'n ligging te deel:\n\tGebruik \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Deel ligging\' kieslys.\n\tKies dan \'n manier om jou ligging te deel. Die keuses is: E-pos, SMS (teks), of kopiëer net die koördinate na die knipbord.
<stringname="tip_favorites_t">\tDikwels gebruikte punte kan geberg word as gunstelinge.\n\tOm `n punt te berg as `n gunsteling, gaan na die kaart inhoud kieslys, Keuse\'Voeg by gunstelinge\' en tik dan \'n naam in daarvoor. Nadat jy \'n gunsteling geberg het, is dit beskikbaar in \'Hoof Kieslys\' -> \'_gunstelinge\'.\n\tLank druk op \'n gunsteling, in die \'gunstelinge\' kieslys bied keuses om dit as bestemming te stel, te wysig of te skrap.\n\tOm al die gunsteling punte op die kaart te wys, skakel die \'gunstelinge\' vel aan in \'Kaart inhoud kieslys\' -> \'Definieer vertoon\'.
<stringname="tip_navigation_t">\tVoordat \'n navigasie begin moet jy \'n bestemming kies. Druk daarna \'kieslys\' -> \'aanwysings\' op die kaart en kies die navigasie wyse.</string>
<stringname="tip_search_t">"\tJy kan soek vir plekke op die kaart, deur adres, deur Ligging, as interessante plek, of as voorafgedefinieerde gunsteling.\n\tDeur \'Soek\' in die hoofkieslys te druk word die soek aktiwiteite begin. Vir al die resultate bied `n kieslys 2 keuses: \'Stel as bestemming \' of\' Wys op die kaart\'. "</string>
<stringname="tip_map_context_menu_t">\tDie kaart inhoud kieslys is beskikbaar deur te druk en te hou op die kaart of deur die trekbal-knoppie te druk.\n\tDit lewer \'n boks met punt koördinate. Om die kaart inhoud kieslys venster oop te maak, tik op dit. (Of druk en hou die boks om dit weer te versteek.)\n\tDie kaart inhoud kieslys bevat alle aksies met verwysing na \'n punt (ligging).
<stringname="tip_initial_t">\tOsmAnd is \'n navigasietoepassing met baie funksies.\n\tAs \'n basiese inleiding, is sommige gebruikswenke en wyses beskikbaar in skakels vanaf die hoof kieslys skerm.
<stringname="osmand_routing_experimental">OsmAnd aflyn navigasie diens is \'n eksperimentele funksie en dit werk nie vir afstande van meer as ongeveer 20 km nie.\n\nNavigasie diens is tydelik oorgeskakel na aanlyn CloudMade.</string>
<stringname="application_dir_change_warning">Verandering van die bergingsadres sal nie die inligting beweeg of verwydernie. Dit moet afsonderlik en buite OsmAnd gedoen word. Nogtans voortgaan?</string>
<stringname="osmand_net_previously_installed">\'n Vorige OsmAnd weergawe is geïnstalleer. Alle aflyn inligting sal ondersteun word deur die nuwe toepassing. Maar Gunsteling punte moet uitgevoer word van die ou toepassing en later ingevoer word deur die nuwe een.</string>
<stringname="contribution_activity">Spesiale aktiwiteit vir bydrae weergawe</string>
<stringname="gps_status_app_not_found">GPS Status toepasing nie geïnstalleer. Soek in die mark?</string>
<stringname="voice_is_not_available_msg">Stem begeleiding is nie beskikbaar nie. Gaan asseblief na stellings, kies voorkeur stempakket, en laai dit af.</string>
<stringname="previous_run_crashed">Die vorige gebruik van OsmAnd het gefaal. Die Log lêer is by {0}. Raporteer asseblief die probleem en heg die log lêer daarby aan.</string>
<stringname="enable_plugin_monitoring_services">Aktiveer spoorsny inlasmodule om ligging aanteken diens te gebruik (aantekening, lewende spoor-natrek)</string>
<stringname="gps_not_available">Aktiveer GPS onder instellings</string>
<stringname="tip_recent_changes_0_8_3_t">"Veranderings in 0.8.3 : ↵\n→* Wegpunte ↵\n→* Verbeterde roete begeleiding ↵\n→* Stelling om snelweë te vermy bygevoeg ↵\n→* Een meer padtipe vir fietse bygevoeg (fietspad=spoor) ↵\n→* Fout regstellings "</string>
OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) inligting. Alle kaart inligting (vektor of teël kaarte) kan gestoor word op die foon geheue kaart vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn routeberekening funksionaliteit insluitend draai-vir-draai stem begeleiding. Sommige van die kern funksies: - Volledege aflyn funksionaliteit (stoor afgelaaide vektor of teël kaarte in `n kiesbare leër) - Kompakte aflyn vektor kaarte vir die hele wëreld beskikbaar - aflaai van land of streek kaarte direk uit die toepassing - Oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv GPX of navigasie spore, Belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deurskynendheid - Aflyn
OsmAnd+ (OSM Automated Navigation Directions) OsmAnd+ is `n ope bron navigasie toepassing met toegang tot `n wye verskeidenheid wêreldwye OpenStreetMap (OSM) inligting. Alle kaart inligting (vektor of teëlkaarte) kan op die foon geheuekaart gestoor word vir aflyn gebruik. OsmAnd bied ook aan- en aflyn roete berekening insluitend draai-vir-draai stem leiding. OsmAnd+ is betaalde toepassing weergawe, deur dit te koop ondersteun jy die projek, befonds die ontwikkeling van nuwe funksies, en ontvang die nuutste opgraderings. Sommige van die kern funksies: - volledige aflyn werking (stoor afgelaaide vektor of teëlkaarte in `n leër van jou keuse) - kompakte aflyn vektor vir die hele wereld beskikbaar - Onbeperkte aflaai van land en streek kaarte uit die toepassing - Aflyn Wikipedia funksies (Wikipedia belangepunte kan afgelaai word), goed vir besigtigingstoere - oorlegging van verskeie kaart lae moontlik, bv. GPX of navigasie spore, belangepunte, gunstelinge, kontoerlyne, publieke vervoer haltes, ekstra kaarte met verstelbare deursigtigheid - Aflyn soek vir adresse en belangepunte - Aflyn navigasie roete berekening vir kort roetes (eksperimenteel) - Kar, fiets, en voetganger gebruikerswyses met: - opsionele outomatiese dag/nag skakeling - opsionele spoed-afhankliket kaart vergroting - opsionele kaart rigting volgens kompas of koers - opsionele laan begeleiding, spoedbeperking vertoon, opgeneemde en TTS stemme "
<stringname="tip_rotation_switching_t_v2">"→Jy kan stel hoe die kaart draai deur die kompasnaald links bo op die skerm te tik. ↵\n→Die keuses is: ↵\n→\'Moet nie draai nie (noord is bo)\' - Kaart sal nie draai nie. Noord sal altyd bo wees ↵\n→\'Koers\' - Kaart sal heeltyd gerig word in jou koers ↵\n→\'Kompas\' -Kaart sal heeltyd gerig word met die kompas lesing "</string>
<stringname="tip_day_night_mode_t_v2">"\tDie kaart voorkoms kan vir sommige vektor kaarte verander word tussen dag (helder) en nag (dof).
\n\tNag kleure is veiliger vir nagbestuur. \t\n\tJy kan `n beleid opstel vir dag/nag oorskakeling in \'Keuselys\' -> \'Verstel skerm\' ->\'Dag/nag kaart\'.
<stringname="tip_map_switch_t_v2">"→Die kaart bron en lae vertoon word verander in \'Keuselys\' -> \'Definieër voorkoms\' in kaart vertoon. ↵\n→Onder \'Kaart bron…\' kan jy kies tussen die gebruik van voorafgelaaide aflyn vektor kaarte, voorafgedefinieërde (aanlyn) teël bronne (aktiveer die \'aanlyn en teël kaarte\' inlasmodule hiervoor), of kaarte met die hand geskep met bv. OsmAndMapCreator op `n rekenaar. ↵\n→OsmAnd ondersteun ook persoonlike bronne. "
<stringname="tip_app_mode_t_v2">"\tOsmAnd ondersteun verskillende (verstelbare) toepassingsprofiele vir verskillende gebruiksgevalle.
\n\tJy kan profiele verander deur die profiel knoppie in linker onder hoek van die kaart skerm (simbool kar, fiets, of voetganger), of tydens die bou van `n roete. "</string>
<stringname="precise_routing_mode_descr">Aktiveer presiese roetebepaling om presiese roetes te bereken sonder probleme. Dit is baie beperk deur afstand en maak nie gebruik van die inheemse biblioteek nie.</string>
<stringname="srtm_paid_version_msg">Oorweeg dit asseblief om die kontoerlyn-inlasmodulen in die Market winkel te koop om verdere ontwikkeling te ondersteun.</string>
<stringname="osmand_srtm_short_description_80_chars">OsmAnd inlasmodule vir aflyn kontoerlyne</string>
<stringname="osmand_srtm_long_description_1000_chars">Hierdie inlasmodule verskaf kontoerlyne wat in OsmAnd aflyn kaarte getoon kan word.Die wêreld inligting (van 70 grade noord tot 70 grade suid) is gebaseer op metings deur SRTM (Shuttle Radar Topography Mission)en ASTER (Advanced Spaceborne Thermal Emission and Reflection Radiometer),`n beeld-instrument aanboord Terra, die vlagskip sateliet van NASA se Aarde Observasie Stelsel. ASTER is `n samewerkingsprojek tussen NASA, Japan se Ministerie van Ekonomie, Handel en Industrie (MEHI), en Japan Ruimte Stelsels (J-spacesystems).</string>
<stringname="audionotes_location_not_defined">Ligging om met die nota te asosieer is nog nie gedefinieer nie. Gebruik ligging … om `n nota aan `n spesifieke ligging toe te ken</string>
<stringname="safe_mode_description">gebruik die toepassing in beskermde wyse (gebruik stadiger Android in plaas van inheemse kode).</string>
<stringname="safe_mode">Beskermde wyse</string>
<stringname="native_library_not_running">Die toepassing werk in beskermde wyse (skakel dit af in Instellings).</string>
<stringname="srtm_plugin_description">Vergemoontlik dei aflaai van aflyn kontoerlyne en heuwelsakdus (Instellings-> Inligtingsbestuur -> Aflaai -> Kies verlangde kaart-tipe).</string>
<stringname="osmodroid_plugin_old_ver_not_supported">OsMoDroid inlasmodule is `n ou weergawe en het `n opgradering nodig.</string>
<stringname="osmodroid_plugin_description">OsMoDroid inlasmodule is `n OsmAnd uitbreiding vir die OsModroid toepassing vir aanlyn spoor-natrek funksies. Inligting oor die diens is beskikbaar op http://esya.ru.</string>
<stringname="tip_altitude_offset_t">"\tMeeste GPS toestelle gee hoogte-metings in die ellipsoide-gebaseerde WGS84 verwysingstelsel, waarvan die omskakeling na plaaslik gebruikte stelsels `n posisie-afhanklike regstelling benodig.\n\t`n Beter benadering na hierdie plaaslike stelsels, is die EGM96 verwysing. OSMAnd ondersteun nou ook die outomatiese aanduiding van hoogtes in die EGM96 stelsel.\n\tOm dit te kan gebruik, laai die lêer WW15MGH.DAC af onder Inligting Bestuur (of by http://earth-info.nga.mil/GandG/wgs84/gravitymod/egm96/binary/WW15MGH.DAC). "</string>
OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is \\\'n kaart en navigasie toepassing met toegang tot die vrye, wêreldwye, en hoë-kwaliteit OpenStreetMap (OSM) inligting. Alle kaart inligting kan gestoor word op jou toestel se geheue kaart vir direkte gebruik. Via die toestel GPS, bied OsmAnd roete-berekening, met visuele en stem gbegeleiding, vir motor, fiets, en voetgangers. Al die hoof funksies werk beide op internet en direk sonder internet. Sommige hoof eienskappe: Navigasie - Werk van internet (vinnig) of direk (sonder swerfkoste) - draai-vir-draai stem-begeleiding (opgeneemde en sintetiese stemme is beskikbaar) - Opsionele laan-leiding, straat-naam vertoon, en beraamde tyd van aankoms - Ondersteuning vir oorgangs-punte op jou roete - Outomatiese her-berekening wanneer jy van die roete afwyk - Soek plekke per adres, tipe(bv.: restourant, hotel, brandstof, museum), of met geografiese koordinate. Kaart aansig - vertoon jou posisie en oriëntasie op die kaart - Optioneel: rig die kaart met die kompas of bewegings-rigting - Bewaar belangrikke plekke as gunstelinge- Vertoon PVBs (punte van belang) rondom jou - Kan gespesialliseerde internet kaart-teëls vertoon - sateliet foto(vanaf Bing) - verskeie bo-lae soos toer/navigasie GPX spores en additionele kaarte met verstelbare deursigtigheid - Opsioneel: vertoon name in Engels, lokale naam, of fonetiese spelling. gebruik OpenStreetMap en Wikipedie Inligting: - Hoë kwaliteit inligting van die beste samewerkings-projekte in die wêreld- wêreldwye kaarte van OpenStreetMap, beskikbaar per land of streek- Wikipedia PVBs, goed vir besigtigingstoere (nie beskikbaar in gratis weergawe nie) - Onbeperkte gratis aflaai, uit die toepassing (beperk tot 16 kaarte in gratis weergawe) - Altyd op-datum kaarte (maandeliks onderhou) - Kompakte direkte vektor kaarte - Kies tussen volledige kaart inligting of slegs-paaie-netwerk (bv: Alles van Japan is 700 MB, of 200 MB vir die paaie network alleenlik) - Ondersteun ook internet an \\\'cached\\\' kaart-teëls. Veiligheids-eienskappe - Opsionele outomatiese dag/nag vibeeld oorskakeling - Opsionele spoed beperking vertoon, met aanmaning wanneer jy dit oorskry - Opsionele spoed-afhanklike kaart vergroting - Deel jou posisie sodat vriende jou kan vind. Fiets en voetganger eienskappe - Die kaarte sluit voetpaaie, staproetes en fietspaaie in vir fantastiee buite-aktiwiteite - Spesiale roete-berekening en beeld-tipes vir fietse en voetgangers - Opsionele publieke vervoer stoppe (bus, trem, trein) ingesluit lyn name - Opsionele trip opname in GPX lêer of na internet - Opsionele spoed en hoogte vertoon - Kontoer lyne en heuwel-skadu (met addisionele module). Direkte bydrae tot OpenStreetMap - Raporteer kaart foute - stuur GPX spore na OSM direk van die toepassing - Voeg PVBs by en stuur dit direk na OSM (of later) - Opsionele trip opname ook in agtergrond gebruik (terwyl toestel slaap) OsmAnd is oop-bron en in aktiewe ontwikkeling. Almal kan bydra tot die toepassing deur foutrapportering, vrtaling-verbetering, og codiprogrammering van nuwe funksies. Die projek is in \\\'n lewendige toestand van volgehoue verbetering deur al hierdie vorms van ontwikkelaar, en gebruikers bydraes. Die projek vooruitgang verg ook finansiële bystand vir die programmering en toets van nuwe funksies. Deur OsmAnd+ aan te koop kan jy help om die toepassing selfs meer asemrowend te maak! Dit is ook moontlik om spesifieke ontwikkelings te befonds, of om \\\'n algemene skenking te maak op osmand.net. Beraamde kaart-dekking en kwaliteit: - Wes Europa: **** - Oos Europa: *** - Rusland: *** - Noord Amerika: *** - Suid Amerika: ** - Asië: ** - Japan & Korea: *** - Middel Ooste: ** - Afrika: ** - Antartika: * Lys lande ingesluit (basies wêreld wyd!): Afghanistan, Albania, Algeria, Andorra, Angola, Anguilla, Antigua and Barbuda, Argentina, Armenia, Aruba, Australia, Austria, Azerbaijan, Bahamas, Bahrain, Bangladesh, Barbados, Belarus, Belgium, Belize, Benin, Bermuda, Bhutan, Bolivia, Bonaire, Bosnia and Herzegovina, Botswana, Brazil, British Virgin Islands, Brunei, Bulgaria,
OsmAnd (OSM Automated Navigation Directions) is \\\'n kaart en navigasie toepassing met toegang tot die vrye, wêreldwye, en hoë-kwaliteit OpenStreetMap (OSM) inligting. Alle kaart inligting kan gestoor word op jou toestel se geheue kaart vir direkte gebruik. Via die toestel GPS, bied OsmAnd roete-berekening, met visuele en stem gbegeleiding, vir motor, fiets, en voetgangers. Al die hoof funksies werk beide op internet en direk sonder internet. Sommige hoof eienskappe: Navigasie - Werk van internet (vinnig) of direk (sonder swerfkoste) - draai-vir-draai stem-begeleiding (opgeneemde en sintetiese stemme is beskikbaar) - Opsionele laan-leiding, straat-naam vertoon, en beraamde tyd van aankoms - Ondersteuning vir oorgangs-punte op jou roete - Outomatiese her-berekening wanneer jy van die roete afwyk - Soek plekke per adres, tipe(bv.: restourant, hotel, brandstof, museum), of met geografiese koordinate. Kaart aansig - vertoon jou posisie en oriëntasie op die kaart - Optioneel: rig die kaart met die kompas of bewegings-rigting - Bewaar belangrikke plekke as gunstelinge- Vertoon PVBs (punte van belang) rondom jou - Kan gespesialliseerde internet kaart-teëls vertoon - sateliet foto(vanaf Bing) - verskeie bo-lae soos toer/navigasie GPX spores en additionele kaarte met verstelbare deursigtigheid - Opsioneel: vertoon name in Engels, lokale naam, of fonetiese spelling. gebruik OpenStreetMap en Wikipedie Inligting: - Hoë kwaliteit inligting van die beste samewerkings-projekte in die wêreld- wêreldwye kaarte van OpenStreetMap, beskikbaar per land of streek- Wikipedia PVBs, goed vir besigtigingstoere (nie beskikbaar in gratis weergawe nie) - Onbeperkte gratis aflaai, uit die toepassing (beperk tot 16 kaarte in gratis weergawe) - Altyd op-datum kaarte (maandeliks onderhou) - Kompakte direkte vektor kaarte - Kies tussen volledige kaart inligting of slegs-paaie-netwerk (bv: Alles van Japan is 700 MB, of 200 MB vir die paaie network alleenlik) - Ondersteun ook internet an \\\'cached\\\' kaart-teëls. Veiligheids-eienskappe - Opsionele outomatiese dag/nag vibeeld oorskakeling - Opsionele spoed beperking vertoon, met aanmaning wanneer jy dit oorskry - Opsionele spoed-afhanklike kaart vergroting - Deel jou posisie sodat vriende jou kan vind. Fiets en voetganger eienskappe - Die kaarte sluit voetpaaie, staproetes en fietspaaie in vir fantastiee buite-aktiwiteite - Spesiale roete-berekening en beeld-tipes vir fietse en voetgangers - Opsionele publieke vervoer stoppe (bus, trem, trein) ingesluit lyn name - Opsionele trip opname in GPX lêer of na internet - Opsionele spoed en hoogte vertoon - Kontoer lyne en heuwel-skadu (met addisionele module). Direkte bydrae tot OpenStreetMap - Raporteer kaart foute - stuur GPX spore na OSM direk van die toepassing - Voeg PVBs by en stuur dit direk na OSM (of later) - Opsionele trip opname ook in agtergrond gebruik (terwyl toestel slaap) OsmAnd is oop-bron en in aktiewe ontwikkeling. Almal kan bydra tot die toepassing deur foutrapportering, vrtaling-verbetering, og codiprogrammering van nuwe funksies. Die projek is in \\\'n lewendige toestand van volgehoue verbetering deur al hierdie vorms van ontwikkelaar, en gebruikers bydraes. Die projek vooruitgang verg ook finansiële bystand vir die programmering en toets van nuwe funksies. Deur OsmAnd+ aan te koop kan jy help om die toepassing selfs meer asemrowend te maak! Dit is ook moontlik om spesifieke ontwikkelings te befonds, of om \\\'n algemene skenking te maak op osmand.net. Beraamde kaart-dekking en kwaliteit: - Wes Europa: **** - Oos Europa: *** - Rusland: *** - Noord Amerika: *** - Suid Amerika: ** - Asië: ** - Japan & Korea: *** - Middel Ooste: ** - Afrika: ** - Antartika: * Lys lande ingesluit (basies wêreld wyd!): Afghanistan, Albania, Algeria, Andorra, Angola, Anguilla, Antigua and Barbuda, Argentina, Armenia, Aruba, Australia, Austria, Azerbaijan, Bahamas, Bahrain, Bangladesh, Barbados, Belarus, Belgium, Belize, Benin, Bermuda, Bhutan, Bolivia, Bonaire, Bosnia and Herzegovina, Botswana, Brazil, British Virgin Islands, Brunei, Bulgaria,
<stringname="osmand_monitoring_plugin_description">Sakel spoor-natrek en navigasie aan in sluimertoestand deur kort-kort die GPS op te wek. Wys stellings om roete op te neem na plaaslike GPX lêers of deur a web-diens op die internet.</string>
<stringname="gpx_saved_sucessfully">GPX lêer suksesvol geberg na {0}</string>
<stringname="osmand_distance_planning_plugin_description">Skep paaie (of gebruik / pas bestaande GPX lêers aan) om die afstand tussen punte te meet. Berg as GPX, kan gebruik word om GPX roetes te beplan.</string>
<stringname="osmand_distance_planning_plugin_name">Afstand rekenaar & beplanning gereedskap</string>
<stringname="local_osm_changes_backup_failed">Berg van OSM veranderings het gefaal</string>
<stringname="local_osm_changes_backup">Berg as OSM verandering</string>
<stringname="use_distance_measurement_help">* Tik om punt te merk.\n * Tik en hou op die kaart om vorige punt te verwyder.\n * Tik en hou op punt om beskrywing te sien of verander.\n * Tik op meting widget om meer aksies te sien.</string>
<stringname="default_buttons_do_not_show_again">Moet nie weer wys nie</string>